Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Boston Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lincoln-straat 12, Boston, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R795 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Boston Guest House bied sakpasverblyf in Bellville-sentraal wat in die Noordelike Voorstede van Kaapstad geleë is. Dit is die ideale opsie vir sakereisigers wat naby die Moederstad wil wees.

Die eiendom bestaan uit 9 kamers met lugversorging wat elkeen 2 gaste kan akkommodeer. Die kamers het óf 'n dubbelbed, óf koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Elke kamer het 'n privaat badkamer met 'n stort, of 'n bad, of albei. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Ander kamergeriewe sluit gratis WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale. Sommige kamers het 'n privaat ingang of privaat balkon met sitplek. Gaste het ook volledige toegang tot 'n gemeenskaplike gastiesitarea en eetarea.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel en die eiendom bied maklike toegang tot hoofweë en die N1. Verskeie winkels, restaurante en die Tygervallei-winkelsentrum is naby.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 9 resensies vir The Boston Guest House
Netheid
3.6/5
Diens
3.3/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.2/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 108

Jaar gelys 8

Ligging

  • Lincoln-straat 12, Boston, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Boston Guest House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R795
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R795
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lincoln-straat 12, Boston, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc333b144f6ba177bbb89cea5d2c90e5595fc674f44a7775223e616973877902e85c0dee8dccd93b7e1cf09c6f4482e564af7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R795 per nag, vir 2 mense 9 5 1 4 12 Lincoln Street Boston 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.89991 18.618887
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem