The Boudoir
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 32, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap
- Vanaf R880 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Boudoir is 'n bekoorlike dakwoonstel bo The Wine Kollective in Riebeek-Kasteel. Hierdie unieke verblyf spog met die ideale ligging in die hartjie van die dorp en is naby 'n rits restaurante en winkels.
Die dakwoonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en het 'n oopplan-uitleg met 'n slaaparea, leefarea en 'n kombuisie. Daar is 'n koningingrootte-bed en 'n dagbed vir 'n kind. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die kombuisie is met 'n yskassie, gasstoof, mikrogolf, ketel, broodrooster en koffiemasjien toegerus. Die leefarea het gemaklike stoele, 'n etenstafel en 'n TV. Die woonstel lei na 'n privaat balkon met 'n lieflike uitsig op die berge en oor die dorp.
The Wine Kollective is op die onderste verdieping en daar kan gaste die beste wyne van die omgewing proe. Gaste kan winkels, deli's en restaurante besoek en ook perdry, bergfietsry, sterrekyk, voetslaan en voëlkyk.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Wynproe
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Verekombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Isolde Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Hoofstraat 32, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap
- Gaste dink The Boudoir het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Riebeek-Kasteel Riebeek-Wes Boland Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 32, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap