The Breede River Getaway Home
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 211, Malagas, Breederivier, Overberg, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R4 250 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
The Breede River Getaway Home is in 'n rustige omgewing en bied 'n volkome wegbreek van die gewoel en wemel van die stadslewe.
Ontspan met 'n skemerkelkie op die seehoof of geniet eenvoudig die uitsig vanaf die dek wat op die rivier uitkyk.
Die oopplanleefruimte en kombuis leen hom tot onthaal en vloei in die balkon in met sy ingeboude braai. Daar is 3 ruim en suite-slaapkamers bo, twee van hulle met dubbelbeddens en een met 'n koningsgrootte bed.
Die kinderkamer is onder, met 4 enkelbeddens en genoeg ruimte om te speel. Die kamer het ook sy eie badkamer en 'n aparte toilet. Die vuurherd in die hart van die huis is perfek vir daardie wintervakansies.
Slaapplek
’n Bespreking by The Breede River Getaway Home sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Dvd
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
David Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Jaar gelys 12
Ligging
- Erf 211, Malagas, Breederivier, Overberg, Wes-Kaap
- Gaste dink The Breede River Getaway Home het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 211, Malagas, Breederivier, Overberg, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom