Hill Top Cabin
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R536, Hill Top Villa Plaas, Hazyview, 1242, Mpumalanga
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R2 400 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Hill Top Cabin bied gerieflik gemeubileerde selfsorgverblyf met uitsigte oor die vallei en volkome privaatheid.
Die eenheid het slaapplek vir 2 en beskik oor 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, en daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die en suite-badkamer. Die kombuis is met 'n mikrogolfoond, stoof, yskas, broodrooster, potte, panne, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n slim-TV met sekere DStv-kanale. Daar is ook 'n stoep met asemrowende uitsigte.
Die eenheid het 'n braai-area op die onderste verdieping en gaste het toegang tot die swembad, dek en tuinarea wat slegs 'n entjie se stap vanaf die hoofhuis is.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Wildritte
- Wildkyk
Hier praat ons
- Engels
- Duits
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
5/5
Ridwaan Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 1
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- R536, Hill Top Villa Plaas, Hazyview, 1242, Mpumalanga
- Gaste dink Hill Top Cabin het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hazyview Kiepersol Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R536, Hill Top Villa Plaas, Hazyview, 1242, Mpumalanga
- Geen kinders onder 18