The Cabin @103

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Cabin@103 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vrystaande houthuisie met 1 slaapkamer met 'n ouwêreldse bekoring. Dié houthuisie is volledig toegerus en is in die pragtige oorddorpie, Brenton-on-Sea, geleë met toegang tot die Blouvlagstrand. Die houthuisie is ideaal vir enkelreisigers, paartjies of 'n klein gesin.

Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Die houthuisie beskik oor 'n oopplan-leefarea en -eetarea, en 'n klein kombuisie. Die kombuisie is met 'n ketel, broodrooster, mikrogolfoond, stoof en yskas-vrieskas toegerus. Daar is gratis WiFi en 'n TV met DStv.

Na 'n dag op die strand of in die Knysnawoud, kan gaste op die grasperk braai terwyl hulle na die ryk voëllewe luister. Die pad na die houthuisie bied see-uitsigte en die houthuisie self bied uitsigte oor die vallei. Gaste kan walvisse in seisoentyd en dolfyne van die strand af gewaar. Kom ervaar die natuurlike skoonheid van Brenton-on-Sea, waar bosbokke en skilpaaie vrylik dwaal.

Slaapplek

'n Bespreking by The Cabin @103 sluit in:

1 x Dubbelbed
1 x Kinderbedjie

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Portier
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Cabin @103 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R690 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za