LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Camello | LekkeSlaap
+14

The Camello

6 resensies
Selfsorg
Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af. Geldig vanaf 18 Feb 2021 tot 31 Jul 2021.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kameeldoringsinhel 15, Heather Park, George, 6536, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 395 R1 186 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

The Camello is op die prentjiemooi Tuinroete in 'n stil buurt in George geleë en bied gehalteverbyf wat ideaal is vir sakereisigers, vakansiegangers en oornaggaste. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers en is op 'n residensiële perseel in 'n keeromstraat geleë. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Albei kamers het lugversorging, oorgenoeg kasplek en gehaltelinne. Daar is 'n aparte badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak, asook 'n aparte gastetoilet.

Die kombuis is toegerus met 'n induksiestoofplaat, mikrogolfoond, yskas, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv vir gaste se vermaak.

Daar is privaat braaigeriewe en 'n gemeenskaplike onderdakbraai vir reënerige dae. Veilige parkeerplek op die perseel word ook voorsien.

Die groot erf spog met 'n swembad en daar is 'n Labrador wat lief is vir kinders.

Die perseel is net 500 m vanaf 'n geriefswinkel, apteek, restaurant, gimnasium, wassery, haarkapper en vulstasie. Daar is 5 gholfbane in 'n 15 km-radius waarvan 4 in Suid-Afrika se Top 40 tel. Dit is ook net 1 km vanaf bergfiets- en velddrafroetes. George Lughawe is sowat 10 km ver en die naaste strand is 15 km ver.

Slaapplek

’n Bespreking by The Camello sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir The Camello
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Kameeldoringsinhel 15, Heather Park, George, 6536, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Camello het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 395
Vanaf R1 186
per nag (vir 4 persone)
was R1 395
Vanaf R1 186
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kameeldoringsinhel 15, Heather Park, George, 6536, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAr2u17Yr3YxqxxhlG4aTb82Qm2gdLSHLM9gRaTYrZs8M5G0vOxA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 395, nou Vanaf R1 186  per nag (vir 4 persone) 6 5 1 5 15 Kameeldoring Close Heather Park 6536 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -33.952187598839 22.435332906746
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!