Resensies

5/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Ameerah K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Wonderful stay — thoughtful, comfortable, and highly recommended. We absolutely loved our stay. The place was clean, comfortable, and thoughtfully set up; you can really tell that care went into every detail. Everything we needed was provided, and the space felt welcoming and relaxing from the moment we arrived. Communication was easy, and the overall experience was seamless. We truly enjoyed our time here and would happily stay again. Highly recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tinus M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Plek was baie netjies en ek sal dit enige tyd aanbeveel. Baie lekker gebly, alles was daar wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Met all expectations. Enjoyable and convenient.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jamien F
1 nag
5.0
Nov 2023

Reelings was vlot, ingaan maklik en baie veilig. Lekker eenkant. Dit was aangenaam om te oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Baie lekker. Vriendelikke diens en goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Schalk B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2023

Skoon, veilig en gerieflik. Callie was 'n fantastiese gasheer. Aanwysings na The Camello is deur Callie vir ons gestuur en was maklik om te volg. Ons het heerlik gekuier en gebly en sal enige iemand aanraai om hier te bly. Alles was netjies, skoon en gerieflik. Dankie, Callie, ons sien jou weer volgende jaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liza H
Kort verblyf
5.0
Sep 2022

Baie gerieflik en skoon. Die plekkie is uitstekend. Sal dit vir almal aanbeveel. Als wat mens nodig het. Baie skoon en pragtige dekor. 'n Lieflike stort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alec S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2022

Rustig, ontspanend, gerieflik. The Camello is bekopstigbaar. Sal weer daar vir 'n naweek oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Skoon en veilige woonstel. Gerieflik geleë naby N12/N9. Gerieflike woonstel met alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esme S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Rustig en stil. Wegbreek het ons goed gedoen uit die besige Kaap, het die stilte en rustigheid geniet. Plek is absolutely beautiful. Nodig net WiFi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Callie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 775
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 775
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 775
per nag (plek vir 4)
Bespreek

15 Kameeldoring Close, Heather Park, George, 6536, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArvbEGRhhqOEjXYvFnEbLZH03yo5bN9zuWihVp7FSxnE7lJqkcC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 775 per nag, vir 4 mense 21 5 1 5 15 Kameeldoring Close Heather Park 6536 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.952187598839 22.435332906746

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang