Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Capital Mirage 704

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chiappinistraat 40, De Waterkant, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 282 R1 597 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Capital Mirage 704 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in die middel van De Waterkant in die Kaapse middestad. Die gebou is naby besighede, ontspanningsgeriewe en is 21 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Die woonstel op die sewende verdieping bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 of 2 kinders en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n slaapbank in die leefarea vir 1 of 2 kinders. Die badkamer het 'n bad en 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Die kombuis is volledig toegerus om maaltye voor te berei, insluitend breekware, eetgerei, kookgerei, asook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. 'n Strykyster en strykplank is beskikbaar.

Die aangrensende oopplan-leefarea het lugversorging en 'n slim-TV met WiFi. Die sitkamer het 'n skuifdeur wat na 'n klein sonnige balkon oopmaak. Die woonstel het ook 'n kluis waar gaste waardevolle items kan stoor.

'n Veilige parkeerplek is aan hierdie woonstel in die gebou toegewys. Boonop spog die gebou met 'n gimnasium, 'n swembad op die dak en die bekende Sky Bar. Die verblyf het 'n rugsteun-kragopwekker en word dus nie deur beurtkrag geraak nie.

Slaapplek

’n Bespreking by The Capital Mirage 704 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir The Capital Mirage 704
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.1/5

FZP/CTHA Geverifieer

Eiendomme 73

Resensies 203

Jaar gelys 11

Ligging

  • Chiappinistraat 40, De Waterkant, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Capital Mirage 704 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 282
R2 282 R1 597
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 282
R2 282 R1 597
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chiappinistraat 40, De Waterkant, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe2e0bcd8880c34640fcd712c3d98ab504ab766853a6cdf96d23edf5d632d1755c3ad17fba383b568223d7d58283577f45440?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 282 nouVanaf R1 597 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 40 Chiappini Street De Waterkant 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.91738 18.41785
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem