Die Kasteel
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Moses Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Daniël Willem V - Mei 2023
Algehele gradering
Ons was die enigste gaste, so dit was stil. Vir oornag was dit 'n lekker plek, want ons was heeldag uit om die omgewing te verken.
Pat M - Apr 2023
Algehele gradering
Lovely big house, beautiful view, friendly host. Comfortable beds. Very clean. Can easily accommodate 5 couples. Needs some minor TLC.
Lees meerJan C - Okt 2022
Algehele gradering
Wow, just wow.
Anerine A - Sep 2022
Algehele gradering
Lieflike huis!
Lees meerWalter M - Jul 2022
Algehele gradering
Very comfortable.
Raymond M - Jun 2022
Algehele gradering
Very relaxing.
Olwen B - Mei 2022
Algehele gradering
This is an absolutely stunning house.
Elna L - Mrt 2022
Algehele gradering
Rustig, met 'n ryk voëllewe in die bome en 'n mooi uitsig oor die berge en dorp.
Christopher Paul S - Feb 2022
Algehele gradering
Lovely view.
Heidi V - Nov 2021
Algehele gradering
Het nie tyd gehad om Die Kasteel te geniet nie, het maar net daar geslaap.
Johan F - Aug 2021
Algehele gradering
Goeie ervaring.
Suzie V - Jul 2021
Algehele gradering
'n Pragtige ruim huis wat met goeie smaak gemeubileer is. Baie netjies. Ruim leefareas.
Naas E - Apr 2021
Algehele gradering
Uitstekende ligging, stil en wonderlike uitsig.
Elrika Z - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie gasvrye ontvangs.
Heidi V - Nov 2019
Algehele gradering
Moses het great diens gelewer, vriendelik, netjies, baie mooi interior.
Pierre H - Sep 2019
Algehele gradering
Great.
Ivan B - Apr 2018
Algehele gradering
Asemrowend.
Wynand C - Mrt 2018
Algehele gradering
Die Kasteel was 'n fantasiese wegbreek en oornag bestemming.
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Uitsig-keeromstraat. 4, Langs Walterstraat, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap