Klein-Karoo Akkommodasie by The Cat and Cow Guest Farm | LekkeSlaap
+29

The Cat and Cow Guest Farm

Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 3, Karee Kamma 309, Van Wyksdorp, 6690, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R720 R576 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

The Cat and Cow Guest Farm lê aan die voet van die Rooiberge naby Van Wyksdorp, 'n dorpie tussen die Langeberge en Rooiberge in die hartjie van die Klein Karoo.

Verblyf word in 4 luukse kothuise gebied wat elke pragtige uitsigte op die Rooiberge en Langeberge het. Die tweeslaapkamerkothuise het elk 'n goed toegeruste kombuis, gerieflike sitkamer met kaggel en 'n badkamer met 'n stort. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, of daar is ’n gesinseenheid met ’n enkel- en stapelbed. Linne en handdoeke word voorsien. Elke kothuis het ’n onderdakstoep en braai-area.

Dit is die ideale bestemming vir avontuurfietsryers of bergfietsryers. Volledige maaltyd-opsies is beskikbaar om self voor te berei of ons bied dit volledig, wat fietsryers die geleentheid gee om lig te reis.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 36 resensies vir The Cat and Cow Guest Farm
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Plot 3, Karee Kamma 309, Van Wyksdorp, 6690, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Cat and Cow Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Klein-Karoo Wes-Kaap
was R720
Vanaf R576
per nag (vir 2 persone)
was R720
Vanaf R576
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 3, Karee Kamma 309, Van Wyksdorp, 6690, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg4ZjAxNzVhLWIyMzQtNDllMS1hZTZmLTAxMjM2MjBhNjIzMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R720, nou Vanaf R576  per nag (vir 2 persone) 36 5 1 5 Plot 3, Karee Kamma 309 Van Wyksdorp 6690 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -33.758413888889 21.500305555556
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za