Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Cedar Unit 101

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Firdale-laan 6, Tuine, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 080 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Cedar Unit 101 is 'n sjiek selfsorgwoonstel in die hartjie van Tuine en dit bied 'n pragtige uitsig op die ikoniese Tafelberg en oor die middestad. Dis die ideale verblyf vir 'n romantiese wegbreek of sakereis in die Moederstad.

Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n knus slaapkamer met 'n ekstra lang koningingrootte-bed en 'n spieëltafel. Die badkamer het 'n instapstort, wasbak en 'n toilet. Wit linne en badhanddoeke word voorsien en gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die smaakvol versierde oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is en daar is 'n etenstafel in die middel. Die kombuis het ook 'n skottelgoedwasser. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die skuifdeur lei na 'n knus balkon waar gaste hul oggendkoffie kan drink en die uitsig geniet. Gaste het toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is in die kompleks beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by The Cedar Unit 101 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 640

Jaar gelys 12

Ligging

  • Firdale-laan 6, Tuine, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 080
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 080
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Firdale-laan 6, Tuine, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd69e491f6dc1a55e858631b54e409ad57253fdd200ff854ae5f0e1b00131f336fab82dae180c70083e0b72ea6e1dea87c2a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 080 per nag (plek vir 2) 6 Firdale Avenue Gardens 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.935625 18.402803
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem