The Cedar Unit 204
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Firdale-laan 8, The Cedar Unit 402, Tuine, 8001, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 080 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Cedar Unit 204 is in die hartjie van Tuine geleë en is 'n sjiek selfsorgwoonstel met asemrowende uitsigte op die ikoniese Tafelberg en oor die uitgestrekte stad. Dit is die ideale opsie vir 'n romantiese wegbreek of 'n sakereis in die pragtige Moederstad.
Dié woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met lugversorging en 'n koningingrootte-bed met gehaltelinne. Daar is 'n instapstort, wasbak en 'n toilet in die en suite-badkamer. Badhanddoeke en seep word voorsien.
Die stylvolle oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is, sowel as 'n etenstafel wat sentraal geleë is. Daar is ook 'n wasmasjien in die kombuis. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.
Buite die glasskuifdeur is 'n knus balkon wat die ideale plekkie is vir oggendkoffie met 'n uitsig. Gaste het toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembadarea, sowel as veilige parkeerplek.
Slaapplek
’n Bespreking by The Cedar Unit 204 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 642
Jaar gelys 12
Ligging
- Firdale-laan 8, The Cedar Unit 402, Tuine, 8001, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Firdale-laan 8, The Cedar Unit 402, Tuine, 8001, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom