LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Clarens Country House | LekkeSlaap
+27

The Clarens Country House

Ouhout Suite - Dubbelkamer
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié suite het 'n groot dubbelslaapkamer met ’n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Daar is ’n volledige badkamer in die suite. Die leefarea het 'n TV met DStv. Die kombuis is ten volle toegerus en lei na 'n veranda wat 'n uitsig oor die tuin en braaigeriewe bied.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

B&B

Belasting en Ekstras

Kinders tussen die ouderdomme van 0 en 18 betaal 100% van die glyskaaltarief. Let asseblief op die minimumverblyf van 2 nagte oor naweke van Vrydag tot Saterdag.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Wilde Als - Dubbelkamer
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié dubbelkamer het 'n aparte badkamer, toilet en gesamentlike kombuis en leefarea. Die kamer lei na die Oom Shalk Stoep-veranda wat gedeel word.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

B&B

Belasting en Ekstras

Kinders tussen die ouderdomme van 0 en 18 betaal 100% van die glyskaaltarief. Let asseblief op die minimumverblyf van 2 nagte oor naweke van Vrydag tot Saterdag.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Shepherds Loft - Dubbelkamer
Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer het ’n privaat ingang en buitelug sitarea en die boonste verdieping verskaf majestueuse uitsigte or Mount Horeb en die Gholflangoed. Hierdie warm en gesellige nessie is ideaal vir 'n paartjie om die vars berglug te geniet.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

B&B

Belasting en Ekstras

Kinders tussen die ouderdomme van 0 en 18 betaal 100% van die glyskaaltarief. Let asseblief op die minimumverblyf van 2 nagte oor naweke van Vrydag tot Saterdag.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Bosman Suite
Vanaf R2 400
per eenheid
Beskrywing

Dié suite bestaan uit 'n boonste en onderste verdieping. Daar is 2 en suite-slaapkamers bo met badkamers, elk met het hul eie stort en bad. Beddens kan koninggrootte- of twee enkelbeddens wees. Onder is daar 'n volledig toegeruste kombuis, oopplan-sitkamer (met DStv) en eetkamer met 'n tafel vir 8 mense. Dit lei na 'n veranda omring deur glas met 'n uitsig oor die berge en die tuin. Ideaal vir gesinne of groepe.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

B&B

Belasting en Ekstras

Kinders tussen die ouderdomme van 0 en 18 betaal 100% van die glyskaaltarief. Let asseblief op die minimumverblyf van 2 nagte oor naweke van Vrydag tot Saterdag.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 213 Clarens Golf and Trout Estate, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA4NjQwZmEzLTExYmEtNDNhOS05ODAwLTc5NjE4OWVjMjA1ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (vir 2 persone) 57 5 1 5 213 Clarens Golf and Trout Estate Clarens 9707 Vrystaat 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -28.511407264543 28.432059288025
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!