The Clarens Country House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Clarens Country House is versteek in 'n woudagtige hoekie van die Oos-Vrystaatse Malutiberge in die veilige Clarens Gholflandgoed waar dit as eeue-oue klip skaapskuur geheel en al omskep is in 'n luukse selfsorg- gastehuis. Dié gastehuis het uitsigte van die rose van Mt Horeb, die Malutiberge, regoor die gholfbaan sowel as die Rooibergreeks en Clarens se dorp.

The Clarens Country House bied 4 en suite-selfsorgwoonstelle: Die Bosman, Ouhout en Wildeals Suites het elk ’n veranda/sonkamer omring deur glas, met golwende grasperke en 360° uitsigte terwyl die Shepherd's Loft 'n aparte, privaat suite is wat ideaal is vir 'n romantiese wegbreek. The Clarens Country House is 5 minute se stap vanaf die dorpsplein, wat oor van die beste inkopiegeriewe, restaurante en kunsgalerye in die land beskik.

The Clarens Country House fokus daarop om jou ’n onvergeetlike ervaring te gee. Tuisgemaakte ontbyt word in privaat kamers bedien, kraffies met sjerrie is beskikbaar in elke suite en daar is ook afslae en bederfies vir al die plaaslikes. Maak dus dié verblyf jou tuiste in Clarens.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Frans
  •  Grieks
  •  Italiaans
  •  Zoeloe

Konferensiegeriewe

  •  Dataprojektor
  •  DVD-speler
  •  Witborde
  •  Rekenaar Netwerklewering
  •  Internet
  •  Skuifie-projektor
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Clarens Country House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 400 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za