Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Clarens Country House

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Toni Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 78

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 78 resensies vir The Clarens Country House
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Karan Gobardhan B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karan Gobardhan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing, clean and beautiful.

This accommodation is rustic, clean and set in a beautiful and tranquil setting. Exactly a place to relax and get some air.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karl M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karl M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing and peaceful.

We had an enjoyable time and got to see new parts of South Africa.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Clarens Country House se terugvoer

Thank you for your review. So glad you enjoyed your stay and got to see this beautiful part of the Eastern Freestate.

The Clarens Country House
Tina G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huis weg van die huis!

Alles was net perfek. Die mooiste warm plekkie. So cosy!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Clarens Country House se terugvoer

Thank you so much for this great review. We love it when guests feel they are home away from home.

The Clarens Country House
Ben E - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ben E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker oornag of paar dae kuierplek. Ruim vir twee perone met heelwat interessante sithoekies.

Ruim oornagplek in stil golf landgoed by Clarens. Goed toegerus met warmkombers. Verwarmers teen die mure om die koue uit te hou. Baie mooi en interessante dekor. Eskom bly oral 'n uitdaging. Lekker braaigeriewe met weber.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Clarens Country House se terugvoer

Thank you for your great review. Yes, Eskom is a problem, and we are in the process of going off-grid as far as possible.

The Clarens Country House
Ivanah N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivanah N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi en skoon.

Ons het baie lekker gebly, daar was 'n klein kombuisie, handdoeke. Alles was mooi skoon en hulle het hout vir die kaggel voorsien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Clarens Country House se terugvoer

Thank you for your review. We're glad you enjoyed your stay with us.

The Clarens Country House
Jeanne M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne M

We stayed with family for a New Years weekend and it was absolutely perfect.

The Clarens Country Home is lovely and everything was perfect. The hosts are very good and friendly and the extras in the house (such as cookies, lots of coffee, teas, and fresh milk in the fridge) were a nice bonus. It is a lovely place and we had the best time. Thanks!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Clarens Country House se terugvoer

Dear Jeanne, thank you for your lovely review. We're glad you enjoyed your stay and look forward to welcoming you back when next you decide to visit Clarens.

The Clarens Country House
Shaun C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shaun C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike mense, netjiese verblyf.

Pragtige ligging met asemrowende uitsigte. Eienaar was baie vriendelik en behulpsaam. Perfekte naweek wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cecilia V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cecilia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies met spesiale ekstras.

Die blyplek verras met kwaliteit. Dit was onverwags koud, maar met heerlike koffie, tuisgebakte koekies en verwarmde huis was die kuier heerlik. Sagte, nuwe handdoeke en goeie haardroër was 'n bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronell B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronell B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Alles was so netjies en heerlik ingerig. Sal definitief weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Clarens Country House se terugvoer

Dear Ronell,
Thank you for this wonderful review.
We would love to welcome you back when next you decide to visit Clarens.
Kind regards,
Toni

The Clarens Country House
Michelle H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable and pleasant.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Clarens Country House se terugvoer

Thank you for your review. We're glad you enjoyed your stay and look forward to welcoming you back in the near future.

The Clarens Country House
Pieter S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S
Gesin met klein kinders

Cosy warm, yet spacious enough not to feel cramped in. Lovely views and beautiful setting.

Warm welcome to the beautiful golf estate. Clean and quaint. Has everything you need even on a cold rainy day in which you never feel crammed in. Beautiful views from all the windows. Well kept appliences and features. Close enough to the main town.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Clarens Country House se terugvoer

Thank you for your great review. We're so glad you enjoyed your stay despite the fact that it was so cold and rainy. We'd love you welcome you back during better weather so that you can make full use of the garden as well.

The Clarens Country House
Ina S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina S
Saam met eggenoot / lewensmaat

We greatly enjoyed our stay in the quiet surrounding of the mountains.

Driving from Pretoria the scenic route via Golden Gate was lively with great photo opportunities. From Harrismith via Golden Gate the road also offered safe travels. The golf course was great and even joined the Clarens Parkrun scenic route. Thank you Toni for a lovely stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Clarens Country House se terugvoer

It's always great to hear from guests and I'm so glad that you enjoyed the golf and the park run. We'd love to welcome you back to this beautiful part of the world when next you need a break.

The Clarens Country House
Juanita P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en gerieflik.

Baie goeie diens en netjiese verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Clarens Country House se terugvoer

Hi Juanita, it was so nice to have you back again. Thank you for the great review. Hoping you'll come and visit again soon. Kind regards, Toni.

The Clarens Country House
Juan V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan V
Gesin met klein kinders

Netjies, skoon, veilig en perfekte ligging!

Geleë binne Clarens Gholflandgoed met sekuriteit by hek 24 uur per dag. Selfsorgeenheid is teenaan ander eenhede, maar baie privaat. Die stoep is op verdeel sodat elke eenheid sy eie privaat stoep het. Wilde-als is op die naaste punt aan die parkeerplek met sy eie kaggel en sitplek op die stoep. Perfek vir die koue Clarens-winters. Binne is die eenslaapkamereenheid skoon en netjies met 'n koninggrootte-bed en genoeg spasie. Genoeg verhitting en beddegoed om nie koud te kry nie. Selfsorg: kombusiie met alles wat jy nodig het. Altyd 'n wenner en waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerald M - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gerald M
Enkelreisiger

Cosy and clean

Enjoyable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Clarens Country House se terugvoer

Thank you for your review. It's always nice to hear that guests have enjoyed their stay.
Kind regards,
Toni

The Clarens Country House
Don C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Don C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties en vriendelik.

Die verblyf was presies waarna ons gesoek het. Die plekkie is buite Clarens op die Golf Estate, so neem maar in ag as jy binne-in die dorp wil wees. Maar dis veilig, stil en letterlik 2 minute se ry van die middel van die dorp af. Peter se kuns in die galery binne in die hoofhuis is asemrowend gewees. Ons sal definitief weer daar gaan bly op ons volgende Clarens-uitstappie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Clarens Country House se terugvoer

Thank you for your fantastic review. We're so glad you enjoyed your stay, and look forward to welcoming you back when next you come to visit Clarens.
Kind regards,
Toni

The Clarens Country House
Andre N - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre N

Ons het almal lekker gekuier.

Veilig, stil en pragtige omgewing. Ons het almal baie lekker gebly en gekuier. Die kaggels was ‘n heerlik en snoesig. Dit is veilig en stil en die natuur om ons was kos vir die siel. Die kombuis was goed ingerig vir 2 en die kamers ruim. Sal beslis weer in die toekoms daar gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Clarens Country House se terugvoer

Thank you for this wonderful review. It was great having you all come to stay and we look forward to welcoming all of you back again.
Kind regards,
Toni

The Clarens Country House
Gerrie J - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie J
Gesin met klein kinders

Luuks, pragtig en dis veilig.

Thank you Toni for the call on the day if our arrival - it provided a personal touch.Your house is beautiful- we will be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephen C - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect, no stress getaway.

Clean, welcoming and comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petrus K - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit heerlike wegbreek met goeie atmosfeer.

Die ontbyt wat in die kamer bedien word is die trekpleister en hoogtepunt van die venue.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joost K - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joost K
Gesin met klein kinders

Lekker in die natuur!

Ons het baie lekker met ons gesin in Clarens by die Country House gebly. Die Gholfstokke en balle was 'n wenner!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mel M - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voldoen aan al ons vereistes.

Baie netjies en goed toegerus. Meer as slegs ‘n kamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Clarens Country House se terugvoer

Julle was meer as slegs gaste, dankie Mel.

The Clarens Country House
Rita M - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita M
Saam met vriende

Spesiaal!

Heerlik gekuier, baie gemaklike en gerieflike verblyf, met spesiale aandag aan detail. Pragtige omgewing, vriendelike en hulpvaardige ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Clarens Country House se terugvoer

Baie dankie Rita, sien julle volgende keer.

The Clarens Country House
Eben K - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eben K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was uitstekend.

The Clarens Country house was regtig 'n plesier om by te bly. Veral omdat dit veilige verblyf is in 'n Golf Landgoed wat gerieflik en lekker is vir stap. Dit is loopafstand van die dorpie ook. Meer belangrik, wat my oorweging is om weer my bespreking daar te doen is omdat die bestuur my klein Yorkie hondjie verwelkom het en dat hy geen probleem vir hulle was nie. Ek sal dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Clarens Country House se terugvoer

Dankie Eben, ons sal julle weer sien, ry veilig.

The Clarens Country House
Kobus T - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese en unieke verblyf.

Ons is baie vriendelik ontvang. Dit is 'n baie skoon en unieke selfsorg-eenheid. Ons gee julle 100% vir hoe skoon alles was. Baie dankie Craig. Ons het die banke in die kamer en die stoele op die stoep te hard gevind, maar die tubs was gemaklik. Dit is maar net persoonlike smaak. Die bed was ook te hard, weereens persoonlik hou ons van 'n sagter bed. Oor die algemeen was dit 'n baie goeie verblyf plek en kan ons dit aanbeveel. Die onbyt was ook baie smaaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Clarens Country House se terugvoer

Baie dankie aan julle, dis altyd so pragtig vir my as gaste geniet en waardeur die stilte en rustigheid van Clarens.

Sien julle weer.
Craig

The Clarens Country House
Charl D V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl D V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid.

Gasvryheid, netheid, stilte en diens onbeskryflik goed. Uiters goed toegeruste wooneenheid met meer as wat 'n mens nodig het! Kan nie 'n fout maak om daar te oornag of vir 'n paar dae te bly nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Clarens Country House se terugvoer

Baie dankie, ons waardeur dit, en dit sal altyd wonderlik wees om julle te verwelkom

The Clarens Country House
Renthia B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renthia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf.

Pragtige, goed toegeruste verblyf. Ontbyt is heerlik en word in die suite bedien. Sal beslis weer hier kom bly. Dit is alles en meer wat ons nodig gehad het. Die kaggel op 'n koue aand was baie lekker!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Margaret H - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Margaret H
Saam met eggenoot / lewensmaat

A lovely place. Highly recommended.

We found the Ouhout suite superb. We were so warm and cosy and comfortable and spacious. They have thought of everything, even a pair of scissors to cut the coffee sachets. We will certainly recommend you and hope to be back sometime.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alida S - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alida S
Gesin met tieners

Heerlik rustig met vriendelike diens.

Baie mooi en goed toegeruste akkommodasie. Sal enige tyd weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Piet C - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome verblyf en diens.

Ons het in Sheppards Loft gebly. Wat 'n stunning plek, skoon, netjies, gerieflik en sluit elke moontlike ding in wat jy mag nodig hê. Maggie en haar span het uit hul pad gegaan om vir ons uitstekende diens te gee. Sal beslis in vervolg net daar bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Clarens Country House se terugvoer

What an awesome review. It's always good to hear that we're getting it right. Your review has been shared with all the staff - and there are big smiles all round, specially from Maggie.

The Clarens Country House
Chris Z - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris Z
Besigheidsreis

Clarens Country House is baie sentraal.

Maggie was baie behulpsaam en het 'n mens dadelik laat tuis voel. Baie skoon en netjies en sal hierdie verblyf gereeld gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Clarens Country House se terugvoer

Thank you so much for this review. We look forward to welcoming you back.

The Clarens Country House
Sonja R - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja R
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Baie rustige, privaat, goed ingerigte Loft (Shepherd's Loft).

Ons verblyf was uitstekend en ons het dit vreeslik geniet. Ons was lekker privaat en het nie eers die ander inwoners gesien wat by dieselfde huis ingeboek was nie. Ons het ook die ontbyt bestel wat uitstekend was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Clarens Country House se terugvoer

Dear Sonja,
Thank you very much for your wonderful review. I have passed your review on to Maggie and the other staff. I can assure you that your review will mean a lot to all of them, especially Maggie. We look forward to welcoming you back to The Clarens Country House.
With kind regards,
Toni

The Clarens Country House
Jan B - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Ons enigste klagte (ons woon buite die stad) was dat die gordyne te dun was om die kamer behoorlik donker te maak. Vyftien minute later was daar swaar nuwe gordyne op! Dit is sowaar uitstekende diens. Ek sou net kon vra vir 'n leeslamp by my stoel, maar dit is 'n kleinigheid - ons het heerlik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
George D - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
George D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker slaap.

Lekker slaap en bly in Clarens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Clarens Country House se terugvoer

Dear George, Thank you for your review. We're always glad to hear that our guests have enjoyed their stay with us.
With best wishes,
Toni

The Clarens Country House
Liz D - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liz D
Saam met vriende

Very very nice.

It was just awesome. Good and friendly service. Very nice place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Clarens Country House se terugvoer

Thank you Liz for your awesome review. We're glad that you enjoyed your stay with us, and are looking forward to welcoming you back to Clarens again.
With best wishes, Toni

The Clarens Country House
Jacques D - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques D
Saam met vriende

Die ligging, vriendelikheid en fasiliteite is puik.

'n Mens kan skaars verbeter op die ligging. Ons is vriendelik ontvang en is deurgaans welkom laat voel. Die fasiliteite is puik asook die netheid. Ons het te alle tye baie veilig gevoel en sal weer van die akkommodasie gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Clarens Country House se terugvoer

Dear Jacques,
Thank you very much for your positive review. We are always happy to hear when guests have enjoyed their stay with us and we are definitely looking forward to seeing you again!
Warm regards,
Kim

The Clarens Country House
Lana P - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lana P
Saam met vriende

Ons het heerlik daar gebly.

Die Shepards Loft is net groot genoeg vir 2 mense sonder dat jy onder mekaar se voete is. Die plekkie is ruim.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Clarens Country House se terugvoer

Thank you very much for your review Lana.
Please advise which areas of our customer service were not up to scratch? Or any other areas that need mentioning? We are always looking for ways to improve and to keep you, our guest, happy and satisfied.
Warm regards,
Kim

The Clarens Country House
Emil B - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Emil B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed geleë, gerieflik en 'n lekker blyplek.

Goed geleë en gerieflike akkommodasie. Die plek is onlangs opgradeer, dus was alles skoon en nuut, maar daar was klein probleme wat aandag geverg het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Clarens Country House se terugvoer

Thank you so much for your high-scoring review. I am however very disappointed that you did not bring the "klein probleme" to our attention whilst you were with us. We strive to improve our service and facilities all the time and are therefore very grateful for any comments we get from our guests. We make every effort to ensure that we correct any problems - no matter how small they may seem, but naturally we cannot fix problems if we are not aware that they exist.

The Clarens Country House
Joop O - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joop O
Besigheidsreis

Dit het gevoel soos my huis weg van huis af.

Ons het heerlik gebly by Clarens Country House. Ons is persoonlik ontmoet met aankoms. Die kamer was eenkant en privaat... luuks, skoon en baie netjies. Ek het veral gehou van die persoonlike "touch" met Clarens bakkery se soetkoekies en beskuit saam met die heerlike filterkoffie. Pragtige kunswerke in voorportaal. Die speelfooi-afslag by die Clarens gholfbaan was 'n verdere bonus. Ek sal sonder twyfel weer daar kom bly... en my vriende ook.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Clarens Country House se terugvoer

Baie dankie. We appreciate the fact that you have taken the trouble to give us a review - and such a nice one too.
Thank you.

With best wishes,
Toni

The Clarens Country House
Wilmien S - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilmien S
Saam met vriende

Wonderlike ervaring in 'n pragtige omgewing en verblyf.

Baie dankie vir Toni en almal van The Clarens Country House. Ons het 'n fantastiese ervaring gehad van die oomblik wat ons daar aangekom het. Wonderlike warm, huislike gevoel met 'n tikkie kunstigheid ingeweef. Die fasiliteite is gerieflik en gemaklik. Die sekuriteit is wonderlik en dit is baie gerieflik geleë om Clarens te besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Clarens Country House se terugvoer

Thank you for all your positive comments. It's so nice to know that our guests have enjoyed staying with us. We look forward to welcoming you back to The Clarens County House when next you plan to visit Clarens.
With best wishes,
Toni
THE CLARENS COUNTRY HOUSE

The Clarens Country House
Ancha K - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ancha K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gesellige verblyf met verwarmers en elektriese kombers. Snoesig!

Die naweek weg was bitter koud. So die 15 min se stap na die dorp het ons nie aangedurf en steeds gery, wat 'n jammerte was. Die stoep (alhoewel daar kaggeltjies is) was steeds te koud om te benut. Ons het verwag dat mens wel selfs in die winter die stoep sou kon benut. Andersins 'n heerlike naweek wegbreek. Puik, netjies en skoon geriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik N - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
0/5
Diens
0/5
Ligging
0/5
Veiligheid
0/5
Waarde vir geld
0/5
Hendrik N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Sien die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liesel K - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesel K
Gesin met klein kinders

Ons het as familie saam gebly en heerlik gebruik gemaak van die geriewe.

Lieflike ligging en vriendelike diens. Sal beslis aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elaine S - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elaine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly!

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Beatrice W - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beatrice W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het sommer dadelik tuis gevoel.

Ons het in die Bosman suite gebly wat baie ruim is. Alles was pragtig, netjies en die klein ekstras het dit spesiaal gemaak. Melk in die yskas, beskuit, koekies, koffie, tee, suiker in die kombuisie, seep en ander goedjies in die badkamer. Die enigste negatief is dat jou voertuig nie onder 'n afdak staan nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philip V - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Philip V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs by aankoms, geen probleem met addisionele persoon.

Die fasiliteite is goed. Die mense is vriendelik, die uitsig is asemrowend, al is dit winter. Die geskiedenis raak aan 'n mens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Salomé W - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Salomé W
Gesin met klein kinders

Rustige en mooi omgewing, akkommodasie netjies en gemaklik!

In die laataand is ons ontvang deur die eienares en "doorbell"...een van die vierpote wat op die eiendom woon! Vriendelikheid hardloop regdeur van topbestuur tot die werkers op die eiendom. Geen moeite is te veel en hulle het 'n kot vir ons in die kamer ingerig. Die akkommodasie was netjies, skoon en gemaklik. Die mooiste stoep loop uit op die grasperk en ons het geen kommer gehad dat ons 15 maande oue dogtertjie buite kon seerkry nie. Ons was omring met die mooiste natuurskoon en ons kon lekker ontspan en die natuurprag inneem. Dit is ideaal vir 'n wegbreek naweek en waar jy nie in die warboel van verkeer en mense wil wees nie! En natuurlik baie lekker as jy jou golfstel inpak!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morne K - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne K
Saam met vriende

The stay at the Lodge was a great experience!

The service from reception to maintaining the unit, was such a blissful and relaxed experience. From booking procedure to the weekend of absolute pleasure, brings you to a lost for words to write about. Heavenly experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmien A - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elmien A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het ons naweek by The Clarens Country House vreeslik geniet!

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Selma D - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Selma D
Gesin met klein kinders

Ongelooflik rustig, pragtig, luuks en heerlik in die winter!

Heerlike verhitting in die winter. 'n Knus eenheid met baie ruimte en pragtige interieur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alicia M - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia M
Saam met vriende

Baie netjies, heerlike kaggeltjie, goeie waarde vir geld!

Ons het heerlik gekuier! Dit was beslis goeie waarde vir geld, en 'n veilige area. Ek sal definitief weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danna G - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danna G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was uitstekend!

Die ontvangs was uitstekend en die atmosfeer is heerlik. Dit is 'n plek wat mens moet besoek as jy net wil rus en ontspan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anelda C - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelda C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Priceless

Stunning place to stay. Everything you need in a place that takes your breath away.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henry P - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Henry P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alta V - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta V

Excellent

Great place to stay!!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan B - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende akkommodasie.

Ons het heerlik tuis gegaan by The Clarens Country House. Ek sal dit aan enigiemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico G - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstaande plek; goeie diens; kan geen kritiek lewer nie; net aanbeveel!

'n Pragtige plek, baie sentraal om plekke te besoek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius V - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marius V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Rustige area en skoon geriewe!

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elzanne V - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzanne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons naweek weg by Clarens Country House was heerlik. Dit was die mooiste plek met die beste uitsig!

Dit was 'n heerlike naweek in Clarens met die beste verblyf, vriendelikste mense en mooiste uitsig. Ons sal definitief weer daar gaan bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantelle J - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n heerlike, rustige aandjie in 'n sprokiemooi area!

Dit was ons eerste keer in Clarens en ons was nie spyt dat ons die area gekies het nie! Ons het so stilletjies verlief geraak! Die gastehuis was pragtig en die woonarea goed uitgerus. Ons kon ook 'n laatmiddag stappie vat deur die area met die wete dat ons veilig is. Regtig die moeite en geld werd! Ek het Country House al klaar aanbeveel vir 'n kollega.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lourien M - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lourien M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker en ons sal weer gaan. Ons het so ontspan en die atmosfeer was heerlik!

Ons het Clarens gekies om op Wittebrood te gaan ... was dit nou lekker! Ons het Lesotho gaan besoek, en natuurlik die dorp platgeloop. Daar was altyd iets om te doen, en die atmosfeer is wonderlik, en almal is vriendlik. Ons sal beslis weer soontoe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cindy E - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy E

A piece of heaven, the best honeymoon I could ever ask for.

The entire town was filled with friendly people. The culture captured is amazing and is even more beautiful with the mountain surroundings. We are so grateful for the time we had in Clarens, and will definitely be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aletha J - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aletha J
Saam met vriende

Ontspanne atmosfeer in 'n pragtige plek!

Rustige omgewing. Pragtig gemeubileer. Netjiese kombuis en toerusting. Lekker kuierstoep. Goed ingerigte braai-area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tasha A - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tasha A

Superb value for money

Attention to detail makes this home away from home ... awesome!!! Will definitely be back to stay again :-)

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra M - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoy our stay very much will use the venue again in future passing through Clarens

Nice, cosy and private. We travel during the day but enjoy the evenings sitting in front of the fireplace and enjoy a glass of sherry. We will certainly use the venue again when we passing through. Wish our stay could be longer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melanie V - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Melanie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome place!!

Awesome place to stay...close to everything!! :) Friendly staff and very neat and clean rooms!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ingrid S - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ingrid S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was absoluut heerlik!

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Engela B - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en heerlik warm.

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christoff B - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christoff B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was n baie groot verrassing om te sien hoe mooi die plek werklik is.

Die area is pragtig en die eienaars vriendelik. Dit was regtig 'n ongelooflike lekker twee aande, en elke rand was die moeite werd. Ons sal dit verseker voorstel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Warren T - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Warren T
Saam met eggenoot / lewensmaat

A really good place to stay

Great location, excellent attention to detail and a welcoming feel. We will be returning to Clarens and stay at the Clarens Country House.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaqueline B - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaqueline B
Gesin met klein kinders

Was fantasties.

Ons was mal daaroor!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Boet S - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Boet S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en besondere kwaliteit.

Pragtige omgewing. Personeel baie vriendelik en behulpsaam. Word sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daleen L - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen L
Saam met eggenoot / lewensmaat

A nice and warm stay

We stayed in the Shepherds Loft. Cosy, clean and warm, especially the hospitality!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Albie V - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

The Clarens Country House has the most wonderful and peaceful setting

What a wonderful and peaceful experience in the most beautiful setting with views that speak to the soul. Everything is of outstanding quality and taking a drive from Clarens to Fouriesburg is a must!! A visit to The Clarens Country House is highly recommendable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle M - Nov 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome

Most amazing place,people and area. Hosts were fantastic & helpful & accomodating.DEFINITELY recommend Clarens Country House to anyone that wants a relaxing, beautiful,perfect getaway.n

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolene v - Nov 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene v
Saam met eggenoot / lewensmaat

The most wonderful weekend, exceeding every expectation.

Toni is the perfect hostess, tending to every need and making sure that we were happy and comfortable 100% of the time. The rooms are beautiful and the view fantastic. I will definitely be going back, and all my friends are going with next time!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thavendrie M - Jul 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thavendrie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

The Clarens Country house is a warm and relaxing place to be in.

Our stay at this place was superb, from the time we entered until we left. The Shepherds loft (honeymoon suite) was very warm and cosy. We will be returning again, and bringing friends!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 213 Clarens Golf and Trout Estate, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2f51e63c760632b6aa7283d65e2e3c6ff23a12474437c1ab5730980a971b86b3e3f5f2b2d326da3752abc6857c68ddddcdba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 78 5 1 5 213 Clarens Golf and Trout Estate Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.511407264543 28.432059288025
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem