Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Pot

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Suritha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 57

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 57 resensies vir The Pot
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Therona J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Therona J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Wat 'n aangename ervaring. Die gasvrou was so gaaf en behulpsaam. Die ligging is perfek en dis in 'n pragtige buurt met veilige parkering. Die hondekinders het die tuintjie baie geniet. WiFi het gewerk en die slim TV was 'n plus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ester K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ester K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim, gemaklik kom en gaan soos ons wou.

Ja, ons het vir seker lekker gebly. Die eienaar is gasvry, ons verblyf was privaat en ruim genoeg. Sal weer van dit gebruik maak in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanette P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanette P

Rustig, netjies, baie ruimte en gemaklik.

Ek was bekommerd om dierevriendelik te bespreek. Dit is nuut vir my, maar als was bo my verwagting, netjies en skoon. Die gasvrou het my baie vinnig op my gemak gesit. Ek sal weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tracy N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy N
Enkelreisiger

Rustig, naby aan die snelweg, winkels, heerlike atmosfeer en privaat.

Dit is my gunsteling verblyf in PTA Area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana M
Saam met vriende

Vriendelike ontvangs, alles wat ons nodig gehad het, genoeg ruimte.

Dankie, dit was uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ig S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ig S
Gesin met klein kinders

Veilig, voldoende en goed geleë.

Die eenheid was skoon en netjies, die gasvrou is uitstekend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carolle S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carolle S
Gesin met klein kinders

Good.

Good. The main bedroom bed could be firmer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monja D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monja D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, ruim en ons dierekinders is in ag geneem.

Ons sal definitief weer daar gaan oorbly. The Zinc pot is 'n pragtige plekkie - dis heerlik ruim en netjies en ek het die dekor vreeslik waardeer! Suritha is 'n uitstekende gasvrou; toe ek besef dat ek die honde se waterbak by die huis vergeet het, het sy vir ons 2 geleen en sy het selfs aangebied om te gaan kyk of hulle OK is terwyl ons by ons funksie was, want daar het in daardie stadium 'n storm gewoed. Ek waardeer dit ongelooflik baie dat ons dierekinders in ag geneem is, wat baie selde gebeur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Huibrie P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Huibrie P
Gesin met tieners

Ruim akkommodasie, naby Menlyn Winkelsentrum.

Die ligging van The Pot was perfek vir ons en die plek was netjies en skoon. Die gasvrou was uiters behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mandie S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandie S
Saam met vriende

Perfekte oornag huisie.

Plekkie was mooi skoon en ons is vriendelik ontvang. Perfek vir 'n one night over in PTA.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonnia F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonnia F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was vreeslik lekker.

'n Wonderlike gasvrou wat ons dadelik laat tuis voel het. Die blyplekkies is 'n verrassing wat sorgsaam en kunstig versier is. Sal beslis weer daar gaan oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adelle D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adelle D
Gesin met klein kinders

Fantastically delicious!

Fantasmagories.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Howard G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Howard G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Na.

Baie rustig. Die feit dat ons ons worshondjie kan saambring, is 'n groot bonus!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amelda A - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amelda A
Saam met vriende

Gerieflik geleë blyplek.

Baie netjies en skoon. Parkering was wel 'n probleem. Gelukkig het ons 'n plek gekry om die een voertuig te parkeer vir die naweek. Parkering is wel uitgesorteer vir Sondag en Maandag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie R

Wonderlik.

Baie lekker plek. 10/10.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melanie P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie P
Gesin met tieners

Gerieflik, vriendelik, hulpvaardig, en gemaklik.

Feels like home. Baie mooi plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ernest F - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ernest F
Gesin met klein kinders

Vriendelike diens, ruim eenhede.

Netjies skoon en gemaklik. Waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mishka A - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mishka A
Saam met vriende

Wonderlik en waarde vir jou geld.

Die The Pot sal ek 100% aanbeveel. Home away from home. Waarde vir jou geld. Sal dit oor en oor besoek wanneer ek tuis moet gaan in Pretoria, naby 'n verskeidenheid van winkelsentrums en alles is maklik bereikbaar. Ons kon mense onthaal van ongeveer 30 mense en alles was net uitstekend. Nogmaals baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anelene M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelene M
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly.

Rustig, skoon en die eienaar is baie vriendelik. Dit was die tweede keer dat ons by The Pot oorgeslaap het. Ons sal beslis weer in die toekoms daar kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leanne D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leanne D
Gesin met klein kinders

Ons het 'n kort maar lekker tydjie by The Pot gehad.

Ons het 2 aande oornag. Surita doen moeite om die kliënte gelukkig te hou en te akkommodeer. Die eenheid was skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hester E - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester E

Goeie waarde vir geld. Skoon en netjies. Lekker ruim. Die eienaar is 'n baie aangename persoon.

Sy kan The Pot adverteer met 'n lekker groot bord sodat almal kan weet waar die lekkerste plek is om te slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette M
Gesin met tieners

Pragtige blyplek.

Ons het heerlik gebly. Suritha is 'n wonderlike gasvrou. Skoon en gemaklik met alles wat nodig is. Pragtige plek. Ons het die privaat tuin waardeer. Ons sal beslis weer by The Pot bespreek wanneer ons Pretoria toe kom. WiFi het goed gewerk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joanne E - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanne E
Gesin met klein kinders

Was die beste plek waar ek nog gebly het. Personeel is so behulpsaam.

Sal weer daar inklok.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sheri M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sheri M
Gesin met klein kinders

Perfek vir ons behoeftes.

Hierdie is 'n heerlike oornag-plekkie. Dit was perfek vir ons behoeftes. Die plek is mooi, skoon en gerieflik. Ek stoor beslis die nommer vir 'n volgende keer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morne P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne P
Gesin met tieners

Lieflik.

Fantastiese plek, baie gerieflik, goed geleë, sal definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolene S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolene S
Gesin met tieners

Gesin van 5.

Ons het regtig baie lekker gebly. Meer as genoeg plek vir ons gesin van 5.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martie S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese plek.

Dis baie lekker om by die pot tuis te gaan, die eienaar is vriendelik en baie behulpsaam. Die plekkies is altyd mooi en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois P

Super netjies. Baie gasvry.

Ons wat baie tevrede met die diens, asook die netheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mabel S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mabel S
Gesin met klein kinders

Surprisingly beautiful.

The place has a very welcoming atmosphere beautifully decorated and our host was super friendly and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Simone M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Simone M
Gesin met klein kinders

Safe location, friendly host.

Surita is a lovely, warm host. The apartment was clean on arrival and it was cleaned on a daily basis during our stay. We felt very safe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martie S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie S
Gesin met tieners

Fantasties.

Baie goeie, vriendelike diens, het my hondekinders openlik ontvang en ek sal weer en weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariette B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette B
Saam met vriende

Pragtige plekkie weggesteek in die mooiste tuin vol pragtige kunswerke.

Suritha is 'n wonderlike gasvrou met 'n kunstige hand. Ons het in die Clay Pot eenheid gebly. Dis soos 'n plekkie weggesteek in een of ander tropiese oerwoud. Haar tuin is pragtig en die kunswerke volop. Die plekkie is perfek vir 'n wegbreek. Alles is netjies en goed opgepas. Ek kon nie glo dis wat ons kry vir die prys wat ons betaal nie. Ons het al in baie duurder plekke gebly wat nie 'n druppel in die emmer was teen hierdie eenheid nie. Ek sal definitief weer terug gaan as ek in die omgewing is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eddie K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie K

Rustige omgewing maar steeds naby aan alles.

Suritha is 'n wonderlike gasvrou en gaan uit haar pad om jou tuis te laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jolanda D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolanda D
Gesin met tieners

Home away from home, lekker plekkie om te bly.

Suritha is 'n gasvrou duisend. Die ligging is ideaal en ons het dit vreeslik geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angelique E - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique E
Gesin met tieners

Gasvryheid uit die boonste rakke.

My man en ek en ons 17-jarige dogter het oorgeslaap. Die eienaar het uit haar pad gegaan om ons te verwelkom en sy het haar gasvryheid tot op verste punt gevat. Ons het in die Zink Pot gebly, maar het nie 'n sitkamer nie. Ons het 'n vergadering met oorsese coach van USC gehad en sy het haar huis se deure oopgemaak en gesê ons kan haar sitkamer gebruik vir die vergadering. Sy het ook vir ons cuppacinos gemaak. Hoe wonderlik. Dit was regtig so gaaf. Ons sal beslis weer hier oorbly as ons weer in toekoms atletiek in die omgewing het. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eugene W - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene W
Besigheidsreis

Rustig.

Dit was aangenaam, stil en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carien V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien V

Nicely decorated and very clean.

We really enjoyed our stay, and highly recommend this accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hiadee V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hiadee V
Gesin met tieners

Comfortable, convenient stay with friendly service, catering to all your needs.

Could not ask for better place to stay. Suritha went out of her way to make everything just right. Loved the firm bed! As a self catering place, everything is provided. Even an air fryer. Remember to bring your own coat hangers. Will definitely come back again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barend B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend B
Gesin met tieners

Awesome mense!

Ons wil net vir Surita baie dankie sê vir haar gasvryheid en omgeehart. Ons het gevoel ons bly in ons eie huis. Alles wat jy nodig het is in die eenhede beskikbaar. Dit is baie netjies en gerieflik en die rustige atmosfeer is 'n groot bonus. Ons sien uit om weer tuis te gaan by "The Clay and the Blom Pot". Dankie Surita ons het dit so geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Engela S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela S
Gesin met tieners

Heerlik! Gemaklik!

Surita is 'n prag gasvrou! Ons het so tuis gevoel! Sy het aangebied om my seun se koshuiswasgoed te laat was. Dit was 'n groot hulp! Ons sal weer by Surita tuisgaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shaunagh A - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaunagh A
Gesin met klein kinders

Heerlike verblyf.

Dit was 'n wonderlike ervaring van begin tot einde - heerlike skoon, netjiese en privaat woonstel. Suritha het uit haar pad gegaan om seker te maak dat ons gemaklik was, gevoel asof jy met iemand gesels wat jy al jare ken. Sal beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kyla P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kyla P
Gesin met tieners

Attended a cricket fest at St Albans.

The kitchen needs a chopping board and sharp knives. Bath sheets rather than bath towels would be nice. The double bed was the hardest mattress I have ever slept on.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Pot se terugvoer

Dear guest
Thank you for your review. I will definitely look at some other options.

The Pot
Wihann F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wihann F
Saam met vriende

Vriendelikste, mooiste en opregte gasvrou, wat uit haar pad gaan vir haar gaste.

Suritha en haar span het uit hulle pad gegaan om ons oorbly so gemaklik as moontlik te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael M
Gesin met klein kinders

Netjiese selfsorg.

Netjiese selfsorgverblyf in 'n goeie area, perfek vir 'n besigheidsreis of 'n naweek in die stad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monique S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique S
Gesin met klein kinders

Rustig. Gemaklik. Ontspanne.

Wat 'n lieflike plek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizabeth F - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth F
Gesin met klein kinders

Baie aangenaam.

Die gastehuis kan dalk net melk of Cremora voorsien. Daar was nie melk nie so die kinders kon nie koffie of tee drink nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Pot se terugvoer

This is a full self-catering unit. So no milk or cremora is supplied. You are still great people. I would have given milk if you asked. I did say if you need anything please call me.

The Pot
Ria S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria S
Gesin met tieners

Fantasties en baie lekker.

Dit was regtig netjies en skoon en gasvrou baie vriedelike mens. Jy voel of jy by jou eie huis is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Pot se terugvoer

Fantastiese gaste, hulle is altyd welkom.

The Pot
Anje S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anje S
Gesin met klein kinders

A lovely break from home, home away from home.

Will definitely visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolene P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene P
Gesin met tieners

Baie lekker gekuier.

Goed ingerig, met alles wat jy kan nodig kry. Lekker privaat met selfs jou eie braai area'tjie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan-niel L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan-niel L
Gesin met klein kinders

Uitstekende keuse.

Vir familie van 4 met baba van 2 maande was dit nog steeds ruim. Ons het krisis gehad met kledingstuk en daar was tonne winkels binne 5 minute se ry-afstand. Sal gerus weer gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wietz V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wietz V
Gesin met klein kinders

Uitstaande gasvryheid, het sommer tuis gevoel. Biae dankie.

Dit is 'n baie netjiese plek in 'n baie rustige omgewing. Eienaar is so unieke mens en ons het sommer tuis gevoel met die aankoms. Ek sal the Claypot aanbeveel vir enige mens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corné E - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corné E
Gesin met tieners

Baie lekker en gesellig.

Was skoon en netjies. Gasvrou was vriendelik en hulpvaardig. Sal definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Pot se terugvoer

Fantastiese gaste. Julle kan weer kom kuier.

The Pot
Laetitia C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia C
Gesin met klein kinders

Juweel in die stad.

Die eenheid by The Clay Pot is nie net perfek toegerus en gerieflik nie, dit is ook pragtig. Suritha se kliëntediens is voortreflik en sy laat 'n mens so tuis voel. Ons het elke oomblik van ons verblyf geniet en sal enige tyd weer daar oornag en dit vir almal aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carina B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina B
Gesin met tieners

Baie vriendelike gasvrou, en 'n lieflike eenheid.

Baie dankie, ons het lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizma D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elizma D
Gesin met tieners

Baie netjies en skoon.

Die plekkie was baie netjies en skoon. Vriendelike diens. Daar was genoeg komberse vir die koue aande. Ongelukkig was daar geen suiker by die koffie- en teemaakgeriewe nie. Ook geen opwasseep om die skottelgoed te was nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chelize B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chelize B
Gesin met klein kinders

Wow.

Baie dankie. Baie mooi plek, gerieflik, netjies vreeslik mooi en als wat 'n mens benodig is daar. Baie dankie vir julle gasvryheid en vriendelike verwelkoming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Pot se terugvoer

Julle was ongelooflik, hoop om julle vinnig te sien.

The Pot
Stephanie W - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik. Aangename verblyf en netjies.

Warm en vriendelik verwelkom. Ons nuwe oornagplekkie en vriendin gekry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Pot se terugvoer

Ongelooflike mense, puik en netjies. Altyd welkom al is dit net vir 'n koffie.

The Pot
Vanaf R1 050
R1 050 R735
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 050
R1 050 R735
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 050
R1 050 R735
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Arizona-singel 267, Faerie Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd0bee818503d77ee48d1e112fcc501d6199a665b5a9e2f4cde83dc44340c380fea9e35b685a170b66c58bde80b58d810f5b6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 050 nouVanaf R735 per nag (plek vir 4) 57 5 1 5 267 Arizona Crescent Faerie Glen 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.773867260822 28.310960933135
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem