Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Commodore

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Ina Geverifieer

Eiendomme 15

Resensies 51

Jaar gelys 15

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 30 resensies vir The Commodore
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5
Willem D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Baie lekker gebly ten spyte van 'n windstorm in die Kaap. Goeie kos en diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Japie G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Japie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed.

Uitstekende ontbyt. Laaste kamer in 2 van 30m gange en nagtelike geraas deur toergroep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erin B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Erin B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Horrendous will not be staying here again.

Service was very slow. Rooms were not ready on time. Staff were extremely rude. Rooms weren't properly restocked. Restaurant manager is terrible - waited 3 hours for dinner.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ansone B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansone B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect accommodation and service.

Amazing location, near the waterfront. Friendly staff, great food, and very clean and modern rooms. Absolutely worth it!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melissa V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melissa V
Gesin met tieners

Wonderlike ligging vir 'n kuier by die waterfront.

Ons het heerlik gebly, maar was nie bewus dat daar nie parkering by die hotel is nie. Dit moes vooraf aangedui word of besonderhede verskaf word dat parkering vooraf aangevra moet word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melani K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melani K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful and accommodating.

Great place, great location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tony D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tony D
Saam met vriende

I'll be back.

Excellent stay, great location. All in order. Will definitely stay at The Commodore again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zikhona N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zikhona N
Saam met vriende

Amazing.

It was great, as expected.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joan-nita H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joan-nita H
Saam met eggenoot / lewensmaat

️️️️️.

Baie goed geleë. Vriendelike personeel. Heerlike kos. Mooiste uitsig oor die berg en hawe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janetta K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Janetta K
Enkelreisiger

Good location.

Good location. Better value for money than other waterfront hotels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petunia S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petunia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Best stay ever.

Best check-in, hotel clean and breakfast had a lot of fresh varieties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolandi W - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolandi W
Besigheidsreis

Netjies en skoon. Gerieflike kamers.

Netjies, skoon en gerieflike kamers. Heerlike ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esti S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esti S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely stay, walking distance from the V&A Waterfront.

Clean rooms, friendly staff. We really enjoyed staying there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Raquel T - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raquel T

Absolutely wonderful stay, loved every minute, even the spa treatment was wonderful.

From when we arrived it was absolutely wonderful, from the staff to the room and the food was delicious. The location is great, you can walk through the hotel to the back entrance and walk to the V&A from there. It is so safe with security guards all over. The staff are really helpful and friendly. The view was spectacular. Wonderful stay, thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petro V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens deurlopend van ontvangs, kelners, kamerdienste.

The Commodore is gerieflik geleë naby die V&A Waterfront, akwarium, roetes vir die Hop-on rooibus, uitsig op Tafelberg. Verskeie roetes om te volg van hierdie punt.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rachel V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties.

Wat 'n wonderlike ervaring. Puik diens, topgehalte onbyt. Kamers is super skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindie M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek geleë. Diens uitstaande!

Ideale plek om te bly, as jy gevlieg het, en op jou voete is. Als is loopafstand, veilig en pragtig. Etes in Hotel was van uitstaande gehalte. Almal is vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maryke O - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker hotel!

Het lekker gebly, alles is skoon, ligging is ideaal en hulle kos is verskriklik lekker!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolandi R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi R
Gesin met tieners

Was a very pleasant stay.

I honestly cannot complain about anything when referring to this hotel. It was a really enjoyable time.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantelle Mckenzie M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle Mckenzie M
Gesin met tieners

Uistekende verblyf.

Netheid. Veilig. Goeie ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christopher M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christopher M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our stay was awesome, friendly staff members especially front line personnel, restaurant and dinning room.

We would not hesitate to come over and over again and stay with you. Your services hotel is actually very clean and quite. We enjoyed every moment of our stay. Hope to see you soon.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezel O - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese ligging.

Skoon, netjies en loopafstand vanaf V&A Waterfront, probeer gerus hulle "suster" hotel Woodsport se Quaterdeck en die Cape Mallay Curry spyskaart.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrew J - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew J
Enkelreisiger

Beautiful hotel. Naval theme was awesome.

Beautiful room. Staff were excellent. Very close to the VA waterfront to very convenient.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Commodore se terugvoer

Hi Andrew,

Thank you for your valued review. We are glad you had an enjoyable stay with us.

Kind Regards,
The Commodore.

The Commodore
Sonetta V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonetta V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voortreflik.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alison I - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alison I
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fab city break.

Staff were all very efficient and friendly. Room comfortable and had all the amenities one needs for a comfortable stay. The hotel is well placed for a short walk to the waterfront, so very easy access for shopping, restaurants, and all that the V&A offers. Large selection of breakfast items on offer to cater for all tastes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esha K - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Esha K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike ervaring!

Die Commodore het ons vriendelik ontvang, die personeel is vriendelik en ywerig om te help. Die kos is uit die boeke waarvan die buffet ontbyt fantasties was! Hul het ook vir Sondagmiddagete 'n braai buffet aangebied teen R99.00 p/p wat uiters goedkoop en lekker was. Die kamer was netjies en gemaklik en daai persoonlike aandag as jy in die aand daar kom en jou bed is oopgemaak met 'n sjokolade en bottels mineraalwater reggesit laat mens ekstra bederf voel. En dan die ligging is natuurlik die beste! Loopafstand na waterfront en stadion. Sal definitief weer daar gaan bly in die toekoms!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hurter L - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hurter L
Gesin met klein kinders

Fantastiese verblyf!

Stapafstand vanaf V&A Waterfront.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolandi P - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi P
Besigheidsreis

Asemrowende, professionele diens.

Die Commodore vat jou terug in tyd, waar jy nog voel jy is die enigste persoon daar. Van die ontvangs tot die kamergeriewe en spa. Dit is 'n volledige bederf op elke reis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Trudie F - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Trudie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hotel was goed! Kamerdiens baie swak!

Ons het 3 nagte daar geslaap. Ons moes elke middag laat met ons terugkeer vra dat ons kamer gediens moet word. Ek dink dis baie swak dat die skoonmakers teen 4 uur die middag nog nie by die kamers uitgekom het nie, en dit nadat ons die heeltyd uit was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theresa L - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie hulpvaardige, vriendelike personeel. Netjies en skoon.

Ontvangs was fantasties. Die kamers is baie netjies, skoon en ruim en 'n mens voel veilig. Die uitsig is pragtig. Die ontbyt was van die beste gehalte. Naby die waterfront wat lekker loopafstand was.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 625
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 625
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 625
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 464 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: PortsWood-weg, Portswoodplein, V&A Waterfront, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYyZWFhYzk2LTkxZmUtNDRiZS04NjdhLWYwZTQ0NWNhN2QyOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 625 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 Portswood Road, Portswood Square V&A Waterfront 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.906263340414 18.417195081711
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem