Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Coral

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coral Reef-singel 34, Cola-strand, Sedgefield, 6572, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 8
  • Vanaf R6 600 per nag, vir 12 mense

Beskrywing

The Coral is 'n dubbelverdiepinghuis wat selfsorgverblyf in Sedgefield, 'n rustige kusdorpie naby George Lughawe en Knysna, bied. Die huis is ook naby verskeie strande in die area, insluitend Cola-strand.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers en bied slaapplek aan 11 gaste. Daar is 3 slaapkamers, insluitend die hoofslaapkamer, op die boonste verdieping, terwyl die vierde slaapkamer onder is. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. Die derde slaapkamer het 'n driekwartbed vir 'n enkelpersoon. Die slaapkamer op die onderste verdieping het 'n koningingrootte-bed, 'n dubbelslaapbank vir kinders en 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. Daar is 'n gastetoilet op die onderste verdieping. Al die slaapkamers het waaiers en elektriese komberse.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser en wasmasjien toegerus. Daar is ook 'n eethoekie met sitplek vir 4 gaste en 'n spens. Die huis het ook 'n gaskaggel en 'n outydse koolstoof waar gaste gesellige aande kan geniet. Die sitarea het 3 rusbanke, asook 'n platskerm-TV met DStv. Die leefarea op die boonste verdieping het gemaklike rusbanke en 'n dubbelslaapbank.

Die area is bekend vir sy pragtige kuslyn en mere, wat dit die perfekte plek maak vir watersport soos vlieërbranderry, kajak, visvang en bootry. Daar is ook staproetes langs die kus en in die woude.

Hierdie huis het sonkrag sodat gaste se verblyf nie deur kragonderbrekings geaffekteer word nie.

Slaapplek

’n Bespreking by The Coral sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed Kinderbank vir 2
Slaapkamer 3
Plek vir 4 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbank vir 2
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv

Ligging

  • Coral Reef-singel 34, Cola-strand, Sedgefield, 6572, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R6 600
per nag, vir 12 mense
Vanaf
Vanaf R6 600
per nag, vir 12 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coral Reef-singel 34, Cola-strand, Sedgefield, 6572, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 8
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6f631188c2cfb806ed447647587b9e3e0ab5e17ccd4145ba9e39f80b68242eccba98bf006e940709d825819607b87982f7a0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 600 per nag, vir 12 mense 34 Coral Reef Crescent Cola Beach 6572 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.034131909656 22.814416354631
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem