Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Cosmopolitan

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Regent-weg 103, Seepunt, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 900 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

The Cosmopolitan bied gerieflike selfsorgverblyf in die pragtige voorstad Seepunt in Kaapstad. Die gebou is die ideale basis vanwaar gaste die geriewe en besienswaardighede van die Atlantiese kus kan verken.

Die gerieflike woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede en derde slaapkamer het elk 'n dubbelbed. Die eerste badkamer het 'n stort en die tweede badkamer het 'n bad.

Die kombuis is met toestelle en kookgerei toegerus sodat gaste maklik maaltye kan voorberei. Daar is ook 'n skottelgoedwasser. Die oopplan-leefarea het 'n TV met die Netflix-toepassing en lei na 'n privaat balkon. Vinnige WiFi is ook beskikbaar. Veilige parkeerplek is beskikbaar in 'n motorhuis.

The Cosmopolitan is naby modieuse restaurante, kroeë, winkels, die Seepunt Pavilion en die Seepunt Promenade. Die Kaapse middestad is ongeveer 5 km ver en Kaapstad Internasionale Lughawe is ongeveer 26 km van die woonstel af.

Slaapplek

’n Bespreking by The Cosmopolitan sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir The Cosmopolitan
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Barbara-Ann Geverifieer

Eiendomme 16

Resensies 25

Jaar gelys 3

Ligging

  • Regent-weg 103, Seepunt, 8005, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Cosmopolitan het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Regent-weg 103, Seepunt, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA95ed1cf1cda5d4fd2e5357d08653296f32a5a5985d9696d99ccb56a42221563e661ab65e1f77a04964ddcf708176c9faf3a6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 900 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 103 Regent Road Sea Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.922676 18.380916
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem