Selfsorg in De Rust

The Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Marc C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Wonderful choice for a Karoo stopover or breakaway. Incredible attention to detail. Perfect space with everything needed on hand. Spotlessly clean. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Baie baie aangenaam. Een van die beste verblyfplekke nog gebly. Sal vir seker weer daar inboek, indien geleentheid dit voordoen. Eienaar se handewerk om die plek te bou, is uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dewet V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Rusrig. Netjies en ongelooflik mooi. Uitstekend. Klein juweel. Die plekkie is netjies met spesiale aanraking wat mens nooit sal vergeet nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ian M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Excellent. Lovely place to stay, lovely and friendly host, decor was beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Ons kan hierdie cottage werklik baie sterk aanbeveel. Wonderlike plek, met uitstekende geriewe. Besonder goeie detail en baie skoon en netjies. Baie vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
The Cottage
Baie dankie Riaan. Dit was wonderlik om julle te ontmoet! Ons is so bly julle het ons Cottage geniet! Ons sien uit om julle weer te sien!

Theunis S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Uitstekende waarde vir jou geld. Fantasties. So netjies en skoon. Was definitief nog die beste plek wat ek by gebly het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
The Cottage
Baie dankie, Theunis, vir jou wonderlike resensie. Ons is opgewonde om te hoor dat jy ons plek een van die beste gevind het! Ons sien uit daarna om jou volgende keer weer hier by ons te hê!

Marinda P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Die beste manier om jou vakansie te begin. The Cottage was baie goed ingerig. Ons het niks ontbreek nie. Die eienaars was baie vriendelik. Die verblyf was wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
The Cottage
Baie dankie Marinda vir jou wonderlike resensie! Ons wou 'n plek skep waar gaste sou voel asof hulle 'tuis' is, so ons is verheug om te hoor dat jy dit so ervaar het.

Deon S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

A great stay-over! It was absolutely top-notch!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
The Cottage
Was great meeting you both, you were awesome guests! We look forward to seeing you again soon!

Marius P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Unieke en 'n juweel van 'n plekkie om definitief weer te besoek. Baie lekker gebly in 'n rustige omgewing en netjiese en skoon akkommodasie. Baie dankie vir jou vriendelike en hulpvaardige diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
The Cottage
Dit is ons plesier! Wanneer ons gaste hul verblyf geniet en gelukkig vertrek, is ons as gashere ook gelukkig! Dit was wonderlik om sulke eersteklas gaste te ontmoet!

Nico P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Onvergeetlik. Ek en my vrou het heerlik by The Cottage gekuier. Die gasvryheid en omgee is uitstekend. The Cottage is 'n verblyf wat ons oor en oor sal bespreek, en vir ander gaste sal aanbeveel. Die binnekant van The Cottage is uitstekend gemeubileer en daar was niks wat ons kortgekom het nie. Robyn het dit met smaak en karakter versier, en die verwelkoming was ongekend, sy het net soveel moeite en liefde gedoen om dit vir enige gas se verblyf iets te maak wat mens nie sommer sal vergeet nie. Ons sal gou weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
The Cottage
’n Groot dankie vir jou briljante resensie, Nico! Om jou en jou vrou te ontmoet het gevoel soos om familie te sien wat ons al lank nie gesien het nie. Ons sien uit daarna om julle albei weer tuis te verwelkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

1 4th Avenue, De Rust, 6650, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAece06e99d30f6e99d0913d5d53945645ff7ec3010b0cd8af315c6bd6f16f21f25cf55c773bb3dc48e0dc088ca98a913aa535?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 41 5 1 5 1 4th Avenue De Rust 6650 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.490318925765 22.532982762152

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang