The Cottage in the Valley
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pieter Cruythoff-straat 10a, Riebeek-Kasteel, 7300, Wes-Kaap
- Vanaf R3 400 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
The Cottage in the Valley is 'n pragtige selfsorgkothuis wat tussen die Riebeekvallei se wynlande en olyfboorde skuil. Dit bied 'n intieme wegbreek vir 'n gesin of vriende.
Die kothuis beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer met 'n bad en instapstort. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed wat lei na die privaat stoep met 'n buitestort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en lei na die privaat stoep met 'n buitestort en aparte sitarea. Die derde slaapkamer het 'n uitsig oor die tuin en het 2 enkelbeddens. WiFi en lugversorging is beskikbaar.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, eetgerei, skottelgoedwasser, koffiemaakgeriewe, potte en panne toegerus. Dit lei na die etenstafel. Die sitarea het gemaklike rusbanke voor die kaggel.
Die sitarea lei na die stoep met sitplek, 'n swembad en 'n uitsig oor die boord, wingerd en op Kasteelberg. Die braaigeriewe is langs die swembad.
Die verblyf is net 'n entjie se ry vanaf Kaapstad en gaste sal hier rustigheid ervaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Selfsorg
- WiFi
Hier praat ons
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- Stort
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ligging
- Pieter Cruythoff-straat 10a, Riebeek-Kasteel, 7300, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Riebeek-Kasteel Riebeek-Wes Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pieter Cruythoff-straat 10a, Riebeek-Kasteel, 7300, Wes-Kaap