Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Courtyard

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Andrea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 11 resensies vir The Courtyard
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Liana B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liana B
Gesin met klein kinders

Rustige plek.

Was regtig baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lisa B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa B
Gesin met tieners

Clean accommodation, pretty garden and friendly host.

Clean accommodation, pretty garden with bay facilities and close to two lovely beaches (less than a 5-minute drive). Perfect for a couple or family with up to two small kids. It is fine for a night or two with teenagers too, but would be a bit small for a longer stay with teenagers. Kitchen facilities are a bit limited if you are planning to do lots of cooking inside (a single induction stove and microwave), but suitable for breakfasts and light meals, particularly if you are going to do a lot of braaing or eating out.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja A - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja A
Enkelreisiger

Baie lekker gebly.

Heerlike wegbreek. Vriendelike gasheer en vrou. Privaat, veilig, lekker weggesteek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Courtyard se terugvoer

Dankie Sonja, kom kuier gerus weer.

The Courtyard
Naomi D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi D
Gesin met klein kinders

Uitstekend.

Dit was baie lekker en rustig! Ons kon lekker rus !

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanita V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tanita V
Gesin met klein kinders

Perfek vir oornag.

Verblyf is baie lekker vir oornag, maar buiten 'n TV is daar nie veel om klein kinders mee besig te hou nie. Sal liewers aanbeveel vir enkelreisigers of couples. Kamer was wel baie netjies. Mooi uitsig en was vriendelik verras met 'n bokkie langs die huis. Nie loop afstand vanaf die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Collette N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Collette N
Gesin met tieners

Gerieflik, wou langer bly!

Die eienaars is baie tegemoetkomend, altyd bereid om te help en doen selfs moeite om dinge makliker te maak tydens beurtkrag. Die woonstelle self baie sorgsaam en mooi gedekoreer. Dankie vir 'n heerlike verblyf!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Courtyard se terugvoer

Hi Colette, so dankbaar julle het julle vakansie- tyd geniet. Dit was heerlik om julle hier te gehad het. Julle is altyd welkom. Mooi 2023. Andrea

The Courtyard
Pieter S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S
Enkelreisiger

Hulpvaardige, vriendelike gashere.

Was vriendelik ontvang. Baie netjiese eenheid, met alles wat jy nodig het. Veilige onderdak parkering. Kan hulle beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Courtyard se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Pieter, jy altyd welkom!

The Courtyard
Stephen T - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen T
Gesin met klein kinders

Absolutely perfect.

Perfect for a couple with up to 2 kids.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martie V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martie V
Gesin met tieners

Baie netjies en naby alles. Ons het lekker gebly.

Dalk 'n bietjie klein vir 'n familie met tieners, maar buiten dit het ons regtig lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Les-lynne P - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Les-lynne P
Gesin met klein kinders

We were very happy with The Courtyard.

Every was so neat and tidy, from bedding, towels etc. Got that whole hotel feel. Children enjoyed feeding the birds etc. Will definitely return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Courtyard se terugvoer

What a pleasure to had you guys over! Please come and visit again.
Regards,
Andrea
The Courtyard

The Courtyard
Drienie J - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Drienie J
Gesin met tieners

Heerlik.

Nostalgiese rustigheid. Dankie Andrea, was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Courtyard se terugvoer

Drienie,
Was lekker om julle hier te he, ten spyte van `n moeilike tyd gedurende die COVID era.
Hoop om julle gou weer te sien.

The Courtyard
Vanaf R800
R800 R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf R800
R800 R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf R800
R800 R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Macra-straat 42, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e006d509b0e764b08555358392b6930b29e763116dda1fba57bb3c1ce5105ce6c4296b93f2be1529930cc942bfd2c047257?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R600 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 42 Macra Street Dana Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1961200501 22.036172593305
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem