The Crooked Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Crooked Cottage is 'n selfsorgkothuis in die bekoorlike dorpie Clarens. Dié dorpie is aan die voet van die majestueuse Maluti- en Rooiberge geleë en bied skilderagtige uitsigte en 'n gematigde klimaat, wat Clarens perfek maak vir 'n idilliese naweek-wegbreek.

Die kothuis bied slaapplek vir 2 gaste in 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens op versoek. Daar is ook 'n volledige en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof en oond, yskas-vrieskas en 'n mikrogolfoond. Daar is gerieflikheidshalwe ook 'n wasmasjien beskikbaar. Die leefarea het gemaklike rusbanke, 'n kaggel en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die leefarea bied toegang tot 'n groot dek met ongelooflike uitsigte op die omliggende berge. Daar ook is 'n tuin-area met braaigeriewe.

Slaapplek

'n Bespreking by The Crooked Cottage sluit in:

1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Braaiplek

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Elektriese kombers

Vermaak

  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Crooked Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R990 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za