The Crown Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Crown Guesthouse is 'n pragtige gastehuis in die buitewyke van Bethlehem. Ouwêreldse gasvryheid word hier vervleg met 'n toevlugsoord van kultuur en 'n dankbare lewenswyse. Ideale verblyf vir besoekers wat al die besienswaardighede in die Oos-Vrystaat wil verken.

Koninklike gerief wag op jou in ons 7 en suite-suites met luukse tapyte en lugversorging. Etniese voorwerpe en treffende wit en swart foto's dra by tot die elegansie van die suites. Al die suites het privaat ingange vanaf die luisterryke tuin met verskillende werke van Suid-Afrikaanse beeldhouers.

Ons groentetuin is 100% organies en word op die oomblik uitgebrei om 'n groter verskeidenheid te bied. Ons kos word voorberei met net die beste bestanddele wat direk in ons tuin geoes word. Die struike en bome lok 'n groot verskeidenheid voëls en vlinders wat 'n baie kalm atmosfeer skep.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Sekretariële Geriewe
  •  Internet
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Piekniek-middagete
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Crown Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 400 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za