LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Delight Swakopmund | LekkeSlaap
+30

The Delight Swakopmund

Hotel
Spesiale Aanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf wat 3 nagte of langer is. Geldig vanaf 4 Des 2020 tot 31 Jan 2021.

  • Kapasiteit: 108 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Theo-Ben Gurirab-laan, Swakopmund, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 504 R1 003 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Delight Swakopmund is 'n moderne, kleurvolle hotel in Swakopmund, Namibië. Die hotel is 500 m van die see af en die sentrale ligging beteken dat dit naby winkels en restaurante in die area is.

Dié hotel bied gerieflike B&B-verblyf in 54 kamers waarvan 10 gesinskamers en 44 2-enkelbedkamers is. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, haardroër, kluis en WiFi. Die hotel bied 'n ontbyt- en eetkamer, 'n gesellige kroeg, binnehoftuin en veilige parkeerplek.

Die hotel sal gerus raad bied en besprekings maak vir doendinge en uiteet in die area.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Ligging

  • Theo-Ben Gurirab-laan, Swakopmund, 0000, Erongo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 504
Vanaf R1 003
per nag (plek vir 2)
was R1 504
Vanaf R1 003
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 108 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Theo-Ben Gurirab-laan, Swakopmund, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA99168a3e0eadda9f0d91fcee738fcdea07bbfed61155fa5c5ea37d42c596b595cf46994e353673b4d4c3f835ce2ee7c2ae9b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 504, nou Vanaf R1 003  per nag (plek vir 2) Theo-Ben Gurirab Avenue Swakopmund 0000 Erongo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -22.67527042466 14.527879906746
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!