The Den Apartments by Raw Africa Collection
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Dennesigstraat 2 - 4, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 410 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Den Apartments by Raw Africa Collection is net 5 minute van die Universiteit Stellenbosch-kampus af geleë.
Die 1 tweeslaapkamer- en 3 ateljee-oopplan-eenhede is noukeurig ontwerp om 'n harmonieuse werk-speel-omgewing te skep, kompleet met hoë-gehalte afwerkings, wat The Den die perfekte ruimte maak om te ontspan.
Sagte grys, wit en ligte hout skep 'n moderne palet met Grohe sanitêre ware met interieurontwerp deur Clara's Interiors.
The Den het vinnige, veseloptiese internet en daar is 'n hysbak. Die gebou het privaat parkeerplek, geslotekringtelevisie, en 24 uur- biometriese sekuriteit.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Spanish Farm Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 31
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Dennesigstraat 2 - 4, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
- Gaste dink The Den Apartments by Raw Africa Collection het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Stellenbosch Sentraal Stellenbosch Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Dennesigstraat 2 - 4, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom