- Kapasiteit: 30 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Murray-straat 34, Noupoort, 5950, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Don Guesthouse is in die dorpie Noupoort in die Karoo geleë. Dit is gerieflik tussen Johannesburg, Gqeberha (Port Elizabeth) en die Tuinroete geleë vir oornagreisigers. The Don Guesthouse bied gerieflike verblyf in en suite-kamers en 'n rugsakreisigerseenheid.
Die kamers het en suite-badkamers met storte en geriewe soos DStv, WiFi-toegang en koffie- en teemaakgeriewe. Die rugsakreisigerseenheid bied toegang tot 'n gedeelde badkamer met 'n stort, asook 'n sitkamer met gedeelde DStv.
Ontbyt, aandete en middagete-pakkies is op versoek beskikbaar. Ons vriendelike, hulpvaardige personeel sal alles in hul vermoë doen om te verseker dat gaste se verblyf aangenaam is. Gaste kan gerus gebruik maak van die swembad. Ons is tussen Colesberg en Middelburg geleë. Die gastehuis is gerieflik vir sakereisigers én vakansiegangers.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Opsomming van Resensie
Ligging
- Murray-straat 34, Noupoort, 5950, Noord-Kaap
- Gaste dink The Don Guesthouse het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Noupoort Karoo Noord-Kaap
- Kapasiteit: 30 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Murray-straat 34, Noupoort, 5950, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom