Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Dreamcatcher's View

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Charmaine Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Maande gelys 7

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir The Dreamcatcher's View
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Emerchea A - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emerchea A
Gesin met klein kinders

Absolutely fantastic and wished we could’ve stayed longer.

It was absolutely amazing and the place was beautiful, and the yard extremely spacious. The extra special touch of treats made it extra unique, and the place was equipped with everything needed! Highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corrie A - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Unieke wegbreekplek.

Ons het heerlik gebly by The Dreamcatcher's View. Daar was werklik alles wat ons nodig gehad het. Selfs skerp messe, wat redelik uniek is in ons selfsorgervarings. Ons gasvrou het ons gul en vriendelik ontvang en was beskikbaar indien ons enigiets sou benodig. Die unieke plattelandse "village"-atmosfeer was presies wat ons wou hê. Die bure hou skape, 'n varkie of twee, en hoenders aan. Dit beteken dat jy ook "plaasgeluide" hoor. Ons het dit geniet as die hoender en haar kuikens so nou en dan kom inloer het vir iets om te eet. Indien jy 'n buitelugmens is, is daar genoeg om te doen. Swem in die rivier, gholf in Swellendam, stap en fietsry. Doen gerus die Tradouwpas na Barrydale met jou fiets, dit is werklik baie mooi en die koffie en ontbyt in Barrydale is aan te beveel. Besoek gerus The Dreamcatcher's View as jy iets anders wil ervaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Dreamcatcher's View se terugvoer

Baie dankie vir hierdie wonderlike resensie, Corrie! Ons is so bly dat die kothuis aan jou verwagtinge voldoen het en dat jullie alby die verblyf in ons Suurbraak dorpie geniet het.

It is great that you made the most of all the activities in and around the area - coming in fully prepared for your day of mountain biking and another day of golf in between relaxing and experiencing the breathtaking view from the cottage.

You were wonderful guests who we highly recommend and would welcome back in a heartbeat! Safe travels!

The Dreamcatcher's View
Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Pretoriusstraat 3, Suurbraak, Swellendam, 6743, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcc42e8f3bccc19c05567f0a099e503385aedc9ea0bdf7c8ff757991278c0d271a413ac4b2a3365b17b32df25ba53cab7f8a0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense 2 5 1 5 3 Pretorius Street Suurbraak 6743 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 11:00 -34.006340095444 20.652772037818
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem