The Dunes Studio 11
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 1, Keurboomstrand, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Dunes Studio 11 is 'n lieflike woonstel in die veilige Dunes Resort in Keurboomstrand. Dit is ideaal vir 'n wegbreek, aangesien dit 8 km vanaf Plettenbergbaai geleë is en direkte toegang tot 'n Blouvlagstrand bied.
Dié ateljeewoonstel op die grondverdieping het slaapplek vir 2 gaste en 'n oopplan-ontwerp. Dit het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. 'n Bad, stort, wasbak en toilet is in die en suite-badkamer beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Hierdie ateljeewoonstel met lugversorging het ook 'n koffiestasie met 'n mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware. Dié area het ook 'n sitarea en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.
Hierdie verblyf lei na 'n stoep en bied uitsigte oor die swembad. Veilige parkeerplek is by die eenheid beskikbaar. Die kompleks het 2 gemeenskaplike swembaddens en 'n houtdek met pragtige see-uitsigte.
Slaapplek
’n Bespreking by The Dunes Studio 11 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Marike Geverifieer
Eiendomme 17
Resensies 192
Jaar gelys 4
Ligging
- Hoofweg 1, Keurboomstrand, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 1, Keurboomstrand, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom