LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Earthy Inn | LekkeSlaap
+27

The Earthy Inn

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 25 resensies vir The Earthy Inn
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Sandra F - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus vir die siel en so inspirerend met al die klein details van gasvryheid.

Collette is 'n wonderlike gasvrou. Die akkommodasie is gerieflik, privaat en sy het aan als gedink wat moontlik kan nodig wees vir haar gaste. Goed versorgde tuin. Ons het lekker ontspan en alles geniet.

The Earthy Inn's terugvoer

We are so glad you enjoyed your stay and we have a brand new cottage to host you in next time you come!
Natty

The Earthy Inn
Johan V - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, stil en rustig. Baie privaat.

Baie stylvol en ruim. Mooi en groot tuin. Pragtige en mooi badkamer, toebehore uitstekend. Groot en gerieflike bed. In kort, 'n pragtige plek. Niks tekortkominge nie.

The Earthy Inn's terugvoer

Thank you for your review and we so look forward to hosting you again.
Natty

The Earthy Inn
Stephen G - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent spot to spend a relaxing weekend.

Excellent host. Extremely comfortable and quiet accommodation in a wonderful setting.

The Earthy Inn's terugvoer

Thank you for your review. We value each and every review from our guests. We look forward to your return.
Natty

The Earthy Inn
Joe S - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joe S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende gasvryheid en gehalte akkomodasie

Ruim en smaaklik versierde kamer deurweek met aardse aromas.

The Earthy Inn's terugvoer

Thank you for your review and we hope to host you again. We have recently changed the guest suite into a self-contained garden cottage. Still in the style of the Earthy guest suite but with so much more to offer our guests! We so hope to see you again very soon!

The Earthy Inn
Karlien D - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karlien D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergeetlik! So rustig en mooi. Alles was perfek!

Ek sal The Earthy Inn vir enige iemand aanbeveel. Ons naweek was perfek. So lekker gerus. Die uitsig is fantasties. Collette is 'n uitstekende gasheer. Sy het die kuier vir my en my man baie spesiaal gemaak, sy doen die ekstra, alles met liefde. Ons sal vir seker weer teruggaan.

The Earthy Inn's terugvoer

Dear Karlien, Thank you so much for such a kind review! We loved having you and Collette really does make guests feel welcome and enjoys pampering them. We so look forward to hosting you again. Natasha.

The Earthy Inn
Esther V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik en rustig.

Collette doen verskriklik baie moeite om gaste gemaklik en tuis te laat voel. Die kamer is goed toegerus en bied 'n lekker wegbreek uit die stad. Dit is gerieflik naby die natuurreservaat geleë.

The Earthy Inn's terugvoer

Thank you so much for your review.
We are so happy you enjoyed your stay and we hope to host you again.
Nats

The Earthy Inn
Gert H - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gerus en ontspan met 'n pragtige uitsig op die berge.

Earthy Inn is 'n baie keurige versorgde gastehuis wat maak dat jy dadelik tuis voel en graag nog langer wil bly. Dit is 'n bestemming wat ek met graagte aanbeveel en weer sal besoek.

The Earthy Inn's terugvoer

Thank you for your lovely review. Collette prides herself on getting it right and loves it when her guests relax, take in the country air and just unwind.

We do hope you will visit again.

Regards,
Natasha

The Earthy Inn
Ananje F - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ananje F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Ons het ons tyd by Earthy Inn baie geniet. Colette was baie vriendelik en hulpvaardig. Dit was baie skoon en netjies. Daar was baie aandag gegee on klein details wat ons spesiaal laat voel het. Sal definitief aanbeveel.

The Earthy Inn's terugvoer

Dear Ananje,

Thank you so much for staying with us, we value your review and hope to host you again.

Regards,
Natasha

The Earthy Inn
Kobus O - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus O
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a really awesome place. Quite, meditative, classy - just great.

After a bit of a disappointment with our preceding stay (in Robertson), The Earthy Inn was a breath of fresh air. It was just very very nice.

The Earthy Inn's terugvoer

We were so disappointed to hear about your Robertson experience but so glad you enjoyed your stay with us.

We do hope you will return again.

Many thanks,
Natasha

The Earthy Inn
Jimmy V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jimmy V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great plek!

Ons het ons naweek by The Earthy Inn baie geniet. Die huis het als wat mens nodig het. Die tuin is lekker groot, ons het ons hond saam gevat en hy het genoeg plek gehad om te hardloop. Sal die plek vir seker voorstel aan vriende.

The Earthy Inn's terugvoer

Lovely to hear and thank you so much for staying with us! We would love to host you again.

Natasha.

The Earthy Inn
Nicol F - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicol F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly!

Ons het die verblyf baie geniet en Collette is 'n uitstekende gasvrou!

The Earthy Inn's terugvoer

Thank you for staying with us. We value your feedback and hope to host you again soon. Natasha.

The Earthy Inn
Charlize O - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlize O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut aanbeveel vir 'n rustige naweekwegbreek. Dit gaan moeilik wees om die een te top!

Vir 'n eerste naweekwegbreek kon ons nie vir 'n beter plekkie gevra het nie. Dit het absoluut alles wat 'n mens nodig het, met 'n fantastiese uitsig van die berge, groot grasperk en 'n uitstekende gasvrou kan mens nie verkeerd gaan nie. Kan nie wag om terug te gaan nie!

The Earthy Inn's terugvoer

Thank you so much for your wonderful review. We loved hosting you and we take pride in our getaway and love it when guests have really enjoyed their stay with us.
Natasha.

The Earthy Inn
Leanne G - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leanne G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend geleë tussen die dorp en Natuur Reservaat. Perfek vir 'n stil wegbreek.

Perfek vir 'n stil wegbreek saam jou maat. Collette is 'n ongelooflike gasvrou wat haar erf en benodigdhede vrygewig bied en meer, selfs 'n toeriste wenk om ons naweek nog mooier te maak.

The Earthy Inn's terugvoer

Thank you so much for such a nice review. Yes, the Earthy Inn is well situated within Greyton. Peace and tranquility is key here.

We do hope to see you again soon.

Regards,
Natasha

The Earthy Inn
Francois S - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Verblyf hier sterk aan te beveel. Absoluut luuks en wonderlik.

The Earthy Inn's terugvoer

Dear Francois,

Thank you for such a high score!

Regards,
Natasha

The Earthy Inn
Myra V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Myra V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige omgewing en heerlik gekuier.

Collette was vreeslik gaaf en het seker gemaak ons het alles wat ons nodig het om die naweek te geniet. Pragtige akkommodasie met lieflike groot tuin en braaiplek. Baie rustige omgewing met mooi uitsig op tuin en berge.

The Earthy Inn's terugvoer

Thank you for a wonderful review. We so look forward to hosting you again.

The Earthy Inn
Lilly W - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lilly W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing and can’t wait to go back.

Firstly, wow, what a beautiful setting. Yes, Greyton is gorgeous but The Earthy Inn is so picturesque! Our hostess went out of her way to make us feel at home and everything was perfect! I’d go back to The Earthy Inn in a heartbeat! What a wonderful experience!

The Earthy Inn's terugvoer

Good day Lilly,

Thank you for taking the time to write such a nice review.

Collette is a special hostess, she does add that little bit extra to make all guests feel welcome and special.

Regards,
Natasha

The Earthy Inn
Anthony Y - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony Y
Saam met eggenoot / lewensmaat

Presies wat ons nodig gehad het. Uitgerus en ontspanne.

Professioneel, vriendelik, pragtig, rustig.

The Earthy Inn's terugvoer

Lovely, thank you so much. Collette strives to provide just that, a relaxing stay away from the hustle and bustle of city life.

Regards,
Natasha

The Earthy Inn
Lesley L - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesley L
Saam met eggenoot / lewensmaat

One of our best ever stays.

Fabulous room with everything you could possibly need. Kind and gracious hostess. Lovely quiet location. Highly recommend.

The Earthy Inn's terugvoer

It is always lovely to receive such wonderful feedback! We hope to see you again!

Regards,
Natasha

The Earthy Inn
Louis V - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Besonders.

Ons het 9-10 Maart by The Earthy Inn oorgebly en was regtig verras en baie beïndruk met die netheid, gemak en detail van die verblyf. Die eenheid is so te sê omring deur berge, is voëlryk en vreeslik rustig. Die dagbed was 'n heerlike plekkie om te sit en koffie drink, na die berge te kyk en boek te lees, die heerlike (en goeie gehalte) koffie en tee geriewe asook die pantoffels en japonne was 'n gerieflike ietsie ekstra en ons was baie beïndruk met die herwinasblikke, wateropgaar emmers in die stort en vriendelike notas wat vra vir die spaarsamige gebruik van water. Ons het die sonstoele in die mini privaat tuintjie onder die sambreel vreeslik geniet asook die kort stapafstand na die Greyton Natuurreservaat en die rondloper perde wat die dorp vol loop. Die bed is heerlik gemaklik en die dekor skep 'n 'homely' en uiters gemaklike atmosfeer. Ons sal vir seker terug wees! Volgende keer gaan die bergfietse en stapskoene saam want sulke asemrowende natuurlewe kan nie op uitgemis word nie.

The Earthy Inn's terugvoer

Thank you, firstly for staying with us and secondly for the wonderful review. Collette strives to provide not only a luxurious stay but also she takes care of every detail.

We look forward to hosting you again.

Regards,
Natasha

The Earthy Inn
Estie R - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plekkie met als wat jy nodig het in die natuurskoon.

Ons het baie lekker gebly. Akkommodasie is baie netjies en privaat in 'n pragtige tuin. Het wel nie volle DStv-pakket.

The Earthy Inn's terugvoer

Thank you so much for such a kind review and score. We strive to please our guests and are so thankful to have such great feedback.

Natasha.

The Earthy Inn
Astrid F - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Astrid F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful setting, gorgeous cottage, lovely host.

We had such a wonderful stay at The Earthy Inn. Our dogs had a beautiful big garden to run around in and even made friends with Collette’s sweet dog, Boris. The Cottage is very well equipped and beautifully decorated. Greyton is a wonderful little town to visit, very peaceful and beautiful scenery.

The Earthy Inn's terugvoer

Thank you so much for your wonderful review. It was such a pleasure to host you. We hope to accommodate you again in the future. Many thanks. Natasha.

The Earthy Inn
Liam N - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liam N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Incredible stay at a lovely inn.

The Earthy Inn was an incredible stay with elements of luxury and an incredible host. Collette was a great host and the room was clean, luxurious and awesome. The location was incredible and had great views of the nature reserve and was only a short walk away from the nature reserve. The room was full of amenities and had everything we could ever have needed and was a great stay, everything was taken care of and the area was very safe and luxurious. A great place to relax, take in the fresh air and see the amazing town of Greyton.

The Earthy Inn's terugvoer

It is always so rewarding to receive lovely reviews, thank you so much. Collette is indeed a super hostess and does go the extra mile.

Regards,
Natasha

The Earthy Inn
Andrea H - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andrea H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great attention to detail, relaxing, beautiful garden and walking distance to the nature reserve.

We had a wonderful stay at the Earthy Inn with our dog in Jan 2018. The host Collette was accommodating and has an eye for detail with everything we needed provided, including extra touches to make our stay comfortable and a home away from home. Our dog loved the huge garden and explored and played ball for hours. We'll definitely be back!

The Earthy Inn's terugvoer

Thank you so much for your review. We appreciate each and every one. We are so glad you like the establishment. Collette is a super host and has an 'eye' for detail. She is so happy you enjoyed your stay. We love to receive reviews and we hope to see you again. Natasha.

The Earthy Inn
Anika V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anika V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese verblyf in Greyton.

Ons het werklik die beste verblyf in Greyton gehad in die netjies en baie goed toegeruste Earthy Inn. Ons 2 honde het die tuin vreeslik geniet en alles was so mooi en rustig. Ons gaan verseker weer terug gaan.

The Earthy Inn's terugvoer

Thank you for your kind review. We are so glad you had a lovely time with us and do hope you will keep us in mind for any future country getaway. Natasha.

The Earthy Inn
Braam N - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Braam N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, rustige verblyf in pragtige omgewing.

Dit was heerlik om vir 'n paar dae by The Earthy Inn te oornag. Die kamers is lieflik, privaat, en met 'n pragtige tuin. Collette het uit haar pad gegaan om ons te verwelkom, ook met ekstras soos vars vrugte, koue drankies op die stoep ens. Ons sal definitief weer terugkom.

The Earthy Inn's terugvoer

Thank you for your review, we value your feedback. It was lovely having you stay with us and we would love to have see you again. Natasha.

The Earthy Inn
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 110, Greyton, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWpZpeBTItgotrnknCSslsK55ftsxlzijSDCuVufvou48mpmZUw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600  per nag(plek vir 2) 25 5 1 5 110 Main Road Greyton 7233 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.041674808674 19.616823717791
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!