+59

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.


Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is.

20% AF!
Langtermynverblyfaanbod
Kry 20% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
15% AF!
Weeksdagaanbod
Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 4 Jun 2026 tot 26 Nov 2026.
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls

Geen partytjies of musiek word by die huis toegelaat nie.
Rook word nie binne of op die stoep toegelaat nie.
Geen honde word toegelaat nie.
Gaste word gevra om die bure te respekteer, dag en nag.
Slegs diegene wat die huis bespreek het, mag oornag.
Maak asb. seker dat alle vensters toe en deure gesluit is wanneer gaste die verblyf verlaat.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 400
15 % AF
R 1 400 R 1 190
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 400
15 % AF
R 1 400 R 1 190
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 400
15 % AF
R 1 400 R 1 190
per nag (plek vir 6)
Bespreek

10 Cilliers Street, Franskraal, Franskraalstand, 7220, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbfd936e5fcb04496facdac51211ff2146e6056ec5653400606364c5b58208c0639de038dbb0a394d5caefd3e9aefde5ea94e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R1 190 per nag (plek vir 6) 32 5 1 5 10 Cilliers Street Franskraal 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.609568830041 19.38738436842
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang