LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Family Beach House | LekkeSlaap
+84

The Family Beach House

6 resensies
Selfsorg
Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af. Geldig vanaf 10 Mei 2021 tot 14 Jun 2021.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Suurvystraat 8, Bothastrand, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 300 R1 955 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

The Family Beach House is 'n pragtige vakansiehuis, net 1 minuut se stap vanaf die strand in 'n stil cul-de-sac in die kusdorp Groot Brakrivier geleë. Die rustige dorpie spog met ongerepte strande en 'n lagoon waar gaste veilig kan swem. Dit is die ideale bestemming vanwaar gaste die Tuinroete kan verken.

Dié dubbelverdieping huis het 'n lieflike see-uitsig en beskik oor 4 slaapkamers. Daar is 2 slaapkamers met 'n dubbelbed in elke kamer en die oorblywende 2 slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens. Twee slaapkamers het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort en die oorblywende slaapkamers deel die gebruik van 'n aparte badkamer.

Die oopplan-kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en die leefarea het 'n TV, DStv, DVD-speler, gemaklike sitplek, eetarea en bied toegang tot 'n lekker stoep. Die stoep het 'n eetarea en sitplek beskikbaar. Veilige parkeerplek en gratis WiFi word voorsien.

Besienswaardighede in die omgewing sluit veilige swemstrande, Botlierskop Natuurreservaat, Tuinroete Nasionale Park, Bothastrand, Hersham-strand, Hartenbos en Mosselbaai in.

Slaapplek

’n Bespreking by The Family Beach House sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir The Family Beach House
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Suurvystraat 8, Bothastrand, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Family Beach House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R2 300
Vanaf R1 955
per nag (plek vir 8)
was R2 300
Vanaf R1 955
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Suurvystraat 8, Bothastrand, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArxIpshwdh4rE3y7UCAmlao3WEA2z3FJA25qsn2JnPhTIBOo5Uk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R2 300, nou Vanaf R1 955  per nag (plek vir 8) 6 5 1 5 8 Suurvy Street Bothastrand 6525 Wes-Kaap 086 999 0018 13:00-14:00 10:00 -34.051475890664 22.266959393838
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!