LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Family Beach House | LekkeSlaap
+84

The Family Beach House

6 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir The Family Beach House
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Pieter V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Uitstekende familie-strandhuis!

Ons familie het saam gekuier en almal was dit eens dat hierdie 'n terugkom-huis is! Rustige omgewing, naby genoeg aan strand. Huis het alles gebied wat ons nodig gehad het.

Adri B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri B
Gesin met klein kinders

Lekker ruim vakansiehuis met great ligging!

Die oopplan-leefarea met braai is baie nice en dan stoepe reg rondom waar jy die pragtige view kan geniet. Alles wat jy nodig het vir 'n lekker vakansie.

Yolandie R - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolandie R

Dit was baie gerieflik en gesellig.

Ons het heerlik tuisgegaan in die lieflike, ruim, goed toegeruste huis. Dit was 'n vinnige wegbreek in die middel van die winter en dit was baie gesellig. Die uitsig op die see heeldag is baie mooi. Uitstekende diens ontvang, die WiFi het die kinders vreeslik geniet. Ek sal aan enigiemand aanbeveel.

Susan V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V
Saam met vriende

Wat 'n heerlike ervaring!

Alle vooraf kommunikasie was puik. Ons was 'n groot familie-groep en het heerlik saamgekuier. Die huis is baie netjies, ruim en 'n ideale kuierplek! Die ligging is nommerpas met 'n wonderlike uitsig oor die see. Dis naby genoeg om vir aangename wandelings op die ongerepte strand te gaan. Hierdie huis kan ek met 'n oop gemoed aanbeveel vir familie/groepe wat behoefte het aan vitamine see.

Arthur B - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arthur B
Gesin met klein kinders

Perfekte bestemming vir oud en jonk.

Fantastiese huis met pragtige uitsig. Alles wat mens nodig het. Eienaar is fantasties. Huis is veilig met 'beams' en 'n alarmstelsel. Pragtige stil buurt. Stoepe rondom die huis maak dit 'n gesellige kuierplek vir oud en jonk. Genoegsame slaapplek. Regtig 'n plek waar mens tot ruste kan kom en herlaai.

Johann V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann V
Saam met vriende

Fantasties. Pragtige huis, uitstekende ligging. Alles wat jy nodig het. Ongelooflike diens.

Marietjie, eienares, was besonders behulpsaam. Die huis het ons verwagtinge oortref. Alles wat mens nodig het is in die huis. Baie netjies en skoon. Ongelooflike ligging. Alles perfek. Sal definitief weer gaan.

was R2 500
Vanaf R2 125
per nag (plek vir 8)
was R2 500
Vanaf R2 125
per nag (plek vir 8)
was R2 500
Vanaf R2 125
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Suurvystraat 8, Bothastrand, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArxIpshwdh4rE3y7UCAmlao3WEA2z3FJA25qsn2JnPhTIBOo5Uk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 500, nou Vanaf R2 125  per nag (plek vir 8) 6 5 1 5 8 Suurvy Street Bothastrand 6525 Wes-Kaap 086 999 0018 13:00-14:00 10:00 -34.051475890664 22.266959393838
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!