Panorama-roete Akkommodasie by The Farm Cottage | LekkeSlaap
+29

The Farm Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R537, Heidelberg-plaas, Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

The Farm Cottage bied 'n rustige wegbreek op 'n plaas vir 7 gaste en is 11 km vanaf Witrivier.

Die verblyf is ideaal vir 'n groep of gesin en beskik oor 'n kothuis met slaapplek vir 4 volwassenes en 'n kind, asook 'n motorhuiswoonstel met slaapplek vir 2.

Die kothuis beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n enkelbed vir die kind. Daar is ook 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n toilet. Daar is ook 2 enkelbeddens in die sitkamer en maak gebruik van die tweede badkamer met 'n stort en 'n toilet.

Die woonstel is ideaal vir 2 gaste en het 'n dubbelbed, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Die woonstel het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die kombuis in die kothuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof, oond, 'n konveksie-oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n TV met DStv is die sitkamer.

The Farm Cottage is in 'n groot tuin met baie bome en in die somer kan gaste in die swembad afkoel. Gaste kan die plaas verken en verskillende diere soos donkies, eende, varke en meer kan gesien word. Let daarop dat die eienaar saam met hul troeteldiere op die perseel woon en ander troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Slaapplek

’n Bespreking by The Farm Cottage sluit in:

Dubbelbed Kinderbed vir 1
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xDubbelbed
1 xKinderbed vir 1
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Langs die R537, Heidelberg-plaas, Witrivier, 1240, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Panorama-roete Mpumalanga
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R537, Heidelberg-plaas, Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnyh665KOmsDiQzSPtuKf8tMrtss1Hn5MubktU9zQ0FQd0WH9ZV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (plek vir 6) Off the R537 Heidelberg Farm 1240 Mpumalanga 086 999 0018 11:00-14:00 10:00 -25.320980435936 30.929041912156
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za