LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Farmhouse | LekkeSlaap
+46

The Farmhouse

68 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barriestraat 30, Glen Barrie, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R480 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

The Farmhouse is teen die voet van die Outeniekwabergreeks naby die George Botaniese Tuin met voetslaanroetes net 'n hanetreetjie ver.

Verblyf is beskikbaar in 6 kamers wat geskik is vir 30 gaste. Elke kamer het gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n stort of bad en WiFi.

Ander geriewe op die perseel sluit 'n swembad, Jacuzzi, braai-area en veilige parkeerplek.

Doendinge in die area sluit die SWD Rugbystadion, perdry, visvang, voëlkyk en tennis in. Die George-provinsiale hospitaal en Medi Clinic-privaat hospitaal, Genève-kliniek en kliniek vir plastiese chirurgie is ook naby geleë.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans
  • Duits
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 68 resensies vir The Farmhouse
Netheid
3.6/5
Diens
3.5/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.4/5

Ligging

  • Barriestraat 30, Glen Barrie, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Farmhouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R480
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R480
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barriestraat 30, Glen Barrie, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc5MWYyY2RhLWRkOTEtNDgwMy1iOThjLTIzYmEyYmMxMDAzYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R480  per nag (vir 2 persone) 68 5 1 4 30 Barrie Road Glen Barrie 6529 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.942737 22.453121
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!