LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Farmhouse | LekkeSlaap
+46

The Farmhouse

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Kamer 1 - Le Blue Room
Slegs die kamer
Kamer 2 - The French Connection
Slegs die kamer
Woonstel 1 - De Hoenderhok
Slegs die kamer
Woonstel 2 - De Melkstal
Slegs die kamer
African Nights
Slegs die kamer
Huisreëls

The Farmhouse is as noodsaaklike verblyf gedurende die inperkingsperiode geregistreer.

Tariewe sluit ontbyt uit, maar enige maaltye kan bygevoeg word.
Ontbyt kan bestel word, óf kies jou eie ontbyt.
Middagete teen R180 p.p.
Aandete teen R300 p.p. vir 'n driegangmaaltyd.
Aandete teen R180 p.p. vir 'n eengangmaaltyd.
Besprekings is noodsaaklik aangesien alles vars gemaak word.
Ons is troeteldiervriendelik. Die tarief is R100 per dier vir hul verblyf.
'n Terugbetaalbare deposito van R500, vir sleutels, afstandbeheer en skade, is betaalbaar met aankoms.
Tydens die somermaande het ons 'n heerlike swembad en 'n Jacuzzi beskikbaar. Besprekings vir die Jacuzzi is noodsaaklik. Die koste is R100 vir 45 min.

Ons bied ook addisionele dienste om te verseker dat jy altyd jou verblyf sal onthou en dat jy kan ontspan in ons eenhede.
Wasgoeddiens: R30/kg.
Kinderoppasdiens: R50/uur.
Karwassery: R80 (buitekant) en R80 (vir die binnekant).
Besprekings en betalings word gedoen by die ontvangskantoor.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 6 maande voor die inkloktyd 5%van die deposito word terugbetaal
Minder as 6 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R 500 moet direk aan die instansie betaal word.

Vanaf
R575
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R575
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R575
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barriestraat 30, Glen Barrie, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc5MWYyY2RhLWRkOTEtNDgwMy1iOThjLTIzYmEyYmMxMDAzYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R575  per nag, vir 2 mense 69 5 1 4 30 Barrie Road Glen Barrie 6529 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.942737 22.453121
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!