+46
Gastehuis in Glen Barrie

The Farmhouse

  • Slaapplek vir 33 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 30 Barrie Road, Glen Barrie, George, 6529, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Die Plaashuis is geleë aan die voet van die Outeniqua-bergreeks, naby George Botaniese Tuine met dagstaproetes net 'n tree weg.

Die Plaashuis beskik oor 6 kamers wat geskik is vir tot 30 gaste in totaal. Alle kamers het gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n stort of bad, WiFi, standaard- of slim-TV's, 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Let asseblief daarop dat ons nie handdoeke aan gaste verskaf nie.

Vir die somermaande kan gaste die swembad geniet. Ons spog ook met twee lieflike buitebraaigeriewe en hout kan op die perseel gekoop word, die woonstelle het ook elkeen hul eie losstaande braai. Daar is 'n speletjieskamer met 'n pooltafel, pyltjiebord en baie ander bordspeletjies. Twee lieflike kaggels in die sitkamer en The African Nights verbeter die atmosfeer van hierdie wonderlike huis.

Geriewe op die perseel sluit veilige parkering in.

Nabygeleë aktiwiteite soos die SWD-rugbystadion, perdry, visvang, voëlkyk en tennis. Die George Provinsiale Hospitaal en Medi Clinic privaathospitaal, Geneva-kliniek en plastiese chirurgiekliniek is ook naby geleë.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 90 resensies

Goed

Netheid
3.5
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.3
Diens
3.4
Veiligheid
4.1

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Juan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 90

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 30 Barrie Road, Glen Barrie, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Farmhouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

30 Barrie Road, Glen Barrie, George, 6529, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 33 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc5MWYyY2RhLWRkOTEtNDgwMy1iOThjLTIzYmEyYmMxMDAzYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 90 5 1 4 30 Barrie Road Glen Barrie 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.942737 22.453121
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang