Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Folly

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Georgette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 16 resensies vir The Folly
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Nicholas R - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicholas R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent vacation spot for anyone looking for a restful holiday.

Our stay at The Folly was incredible, and this beautiful home facilitated one of the most restful holidays I've had in a while. Upon arrival, we were greeted with an extremely clean, great-smelling, and beautifully decorated space. We immediately felt at home with no work required to make ourselves comfortable. The home was equipped with soft towels, quality toilet paper, an abundance of toiletries, and beautiful linen. The fully-equipped and fantastically large kitchen made cooking fun. The additions of a Smart TV, WiFi, and a soundbar provided great entertainment in the evenings. The Folly is around 5 minutes' walking distance from a beautiful viewpoint near the Dam water. This viewing point is very well-kept and clean, equipped with some seating. The best part of this property, however, is the beautiful view of the Vanderkloof Dam and surrounding mountains from the outside deck. This is a wonderful place to spend time with loved ones and share a braai. I would absolutely recommend a stay at The Folly to anyone looking to visit the charming town of Vanderkloof. This is the closest you'll find to a home away from home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Folly se terugvoer

Dear Nicholas, thank you for your lovely review and the respect you showed our place. I'm so glad when guests enjoy it like we do.

The Folly
Gillian F - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gillian F
Saam met vriende

Simply stunning - unexpected elegance and luxury in such a remote location.

The accommodation was an absolute delight! So much care and attention has been paid to this home; it took our breath away. We have travelled the length and breadth of South Africa, staying in its tiniest dorpies, and we have never experienced such well-appointed accommodation at such reasonable pricing. With breathtaking amenities, from a kitchen that Gordon Ramsey would swear by, to an outdoor heated shower, you will want for nothing! This is a must. I cannot recommend it highly enough!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Folly se terugvoer

Dear Gillian, thank you for your lovely review, it is truly appreciated as that's how I grow my business. You were a pleasure to host and we hope to see you return. Kind regards, Georgie

The Folly
John S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John S
Saam met vriende

Absolutely wonderful.

Vanderkloof is a small village filled with the most friendly people. There is no doubt we will return. The dam is surrounded by a nature reserve, so a boat trip for nature lovers is essential. We saw scores of birds and antelope. The rock formations bordering the dam are astounding as well. We even tried fishing, though not successful, it was fun. It would have been a very unlucky fish that was caught by us, so this is a must for more experienced fishermen. All in all, our stay at The Folly was superb.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco W - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco W
Saam met vriende

Baie mooi.

Die mooiste en beste toegeruste eenheid waarin ons in 'n lang tyd gebly het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Folly se terugvoer

Beste Jaco,
Baie dankie vir jou mooi resensie. Dit was so goed om te lees dat julle dit geniet het. Dit was 'n voorreg om julle in ons huisie the he.

The Folly
Lelani R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lelani R

Waarde vir geld. Pragtig. Stylvol.

Vir seker 'n moet. Als waaraan jy kan dink en meer. Dit is 'n moet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ben V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig en bederf, luuks en verwelkomend.

Ons het dit vreeslik geniet en behoorlik soos royalty gevoel om in so 'n spoggerige plek te kon bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Folly se terugvoer

Beste Ben, dankie vir julle wonderlike resensie. Ons poog om ons gaste die ervaring te gee wat ons wil hê en dit is bemoedigend om te lees dat julle dieselfde gevoel het. Julle was wonderlike gaste en welkom terug enige tyd.
Vriendelike groete
Georgie

The Folly
Steve M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steve M
Saam met vriende

Stunning home and view.

A beautiful home, wonderfully appointed, and located with a fabulous view over the dam. The best bed I've ever slept in, and all the amenities you can imagine including a pizza oven. The host/agent's service was impeccable. Wish we could have stayed longer but we'll be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Folly se terugvoer

Dear Steve,
Thank you for your wonderful review. It warms my heart that you had a great experience and enjoyed our little home as much as we do.
Thank you for being such a great guest and leaving it so tidy. You most welcome back anytime.
Kind regards Georgie Stephens

The Folly
Chris V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendlike ontvangs, perfekte ligging en pragtige huis.

Wonderlike uitsig oor die dam. Huis is ongelooflik mooi en netjies. Alles was 100%. Sal beslis weer bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Folly se terugvoer

Liewe Carolina, dankie vir jou pragtige resensie. Ons waardeer dit baie. Ons is so bly jy het 'n wonderlike ervaring gehad en sien uit na jou terugkeer.
Vriendelike groete. Georgie Stephens

The Folly
Susan C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan C

Beste oorslaap ooit. Niks ontbreek nie, beveel The Folly vir seker aan.

Met aankoms was ons verras en kon nie vir 'n beter begin van ons vakansie gevra het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Folly se terugvoer

Liewe Susan,
Dankie vir jou pragtige resensie. Ons poog om jou verblyf so gemaklik en so aangenaam moontlik te maak en ons is so bly jy geniet ons klein huisie in die paradys.
Vriendelike groete
Georgie en Rick

The Folly
Willem R - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek.

Baie mooi plek met topfasiliteite. Ons het baie lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Folly se terugvoer

Dankie vir jou pragtige resensie. Ek probeer die ervaring skep wat ons graag wil hê. Baie dankie dat u ons huis gekies het en dat u wonderlike gaste is. Alles van die beste, Georgie

The Folly
Rika E - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam verras. Pragtig, stylvol, kwaliteit, pragtige uitsig oor 'n deel van die dam. Tuis.

Ons het heeldag gery en dit was so lekker (al was dit loadshedding) om daar in te stap. Pratig gemeubileerde plek. Kwaliteitbed en linne - was 'n droom in om die bed te klim daai aand. Baie dankie. Sal vir seker weer daar gaan bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon M
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Huis wat duidelik sê "Welkom by die Folly" ons deel graag hierdie belewenis met jou en wil hê jy moet lekker vakansie.

Die Folly het die pragtigste dekor, dis warm en vriendelik soveel spasie en tog so cosy. Eenheid is fantasties toegrus. Uitsig van die stoep is iets anders - iets wat jy self moet beleef en nie oorvertel nie. Een van die mooiste plekke wat ons nog by oorgeslaap het. Eienaars het uit hulle pad gegaan om vir ons al die inligting moontlik te gee, beurtkrag skedule, aanwysings, eetplekkies, winkels en nog meer. Ons kan nie genoeg dankie sê nie, als was puik! Pragtige dorp en nog eg mense in die omgewing, voel of ons by vriende gaan kuier het. Lieflik, ons kom gou terug.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Folly se terugvoer

Dear Deon, please forgive the English reply, but my Afrikaans is not up to scratch. Thank you for your beautiful review, we love our little house and adore the town and we are so happy to share it when we can't. It was a pleasure to host you, and you are welcome back anytime.
All the best,
Georgie Stephens

The Folly
Tanja V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanja V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful house and location.

We loved our stay at The Folly. Beautiful, clean, spacious, highly recommended!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Folly se terugvoer

Dear Tanja thank you for staying at The Folly. Your lovely review is greatly appreciated . You left our place so clean and tidy. Thank very much. Kind regards Georgie

The Folly
Michael L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael L
Gesin met tieners

The house was awesome, loved the stoep and views over the dam, house was beautiful.

Loved to have stayed longer and enjoyed the house more.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsje V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsje V
Gesin met klein kinders

Vriendelik, netjies, ruim en met 'n lieflike atmosfeer.

Dit was lekker! Ons was vriendelik ontvang, en net meer as wat ons verwag het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Folly se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi resensie.
Allen van die beste
GEORGIE

The Folly
Jerry V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jerry V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek, vriendelike ontvangs. Sal beslis aanbeveel.

Ons verwagting is oorskry. Eienaars kan baie trots wees. Wow!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Folly se terugvoer

Beste Jerry
Baie dankie vir jou aanbeveling en mooi woorde. Dit was 'n plesier om julle in ons huisie te he. Julle is altyd welkom.
Vriendelike Groete
Georgie Stephens

The Folly
Vanaf
R2 600
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 600
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Suikerbossiestraat 141, Vanderkloof, 8771, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb73fec6aae1131e32e35238daf1845ffdc5e6f7536a603c4f8acf35d7f0af7d0466bc908d834b2f5ec74f41c2ee876ae1db5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag, vir 6 mense 16 5 1 5 141 Suikerbossie Street Vanderkloof 8771 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.0004606 24.7500272
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem