The Fountains 15
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.2/5
Sune Geverifieer
Eiendomme 15
Resensies 90
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Tashwill S - Des 2023
Algehele gradering
Die ligging is perfek maar die verblyf fasiliteite kort baie aandag.
Lees meerThe Fountains 15 se terugvoer
Hi Tashwill,
Baie dankie vir jou resensie. Ons kyk konstruktief daarna.
Ons het laasweek die huis laat oorverf en hy is in diepte skoongemaak. Alle herstelwerk en onderhoud is op datum gebring. Nuwe TV laat installeer ook.
Kom kuier gerus weer om daardie 5 ster resensie te kan skryf.
Groete,
Sune
Jk B - Jul 2023
Algehele gradering
Baie, baie lekker.
The Fountains 15 se terugvoer
Hi JK,
Baie dankie vir jou resensie.
Ons het die huis binne bietjie opgeknap en nooi jou graag om weer te bespreek en te kom kuier.
Groete,
Sune
Prendell C - Jun 2023
Algehele gradering
Ons het 'n baie, baie lekker kuier gehad.
The Fountains 15 se terugvoer
Hi Prendell,
Baie dankie vir julle resensie. Dit word opreg waardeer.
Ons het so bietjie die huis binne oorgedoen so kom kuier gerus weer.
Groete,
Sune
Anonieme gas - Jun 2023
Algehele gradering
Christiaan L - Jan 2023
Algehele gradering
Baie lekker gekuier. Naby die see en baie om te doen in die omgewing.
The Fountains 15 se terugvoer
Hi Christiaan,
Baie dankie vir jou resensie. Ons kyk konstruktief daarna. Die huis is lekker oorgedoen aan die binnekant. Kom kuier gerus weer.
Groete,
Sune
Andreas B - Jan 2023
Algehele gradering
Dit was baie lekker, stil en rustig.
The Fountains 15 se terugvoer
Hi Andreas,
Baie dankie vir jou positiewe resensie.
Kom kuier gerus weer.
Groete,
Sune
Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Nicole A - Aug 2022
Algehele gradering
House is big enough for 2 families to share, but contents of house were dated and also not good quality.
Lees meerThe Fountains 15 se terugvoer
Hi Nicole,
Thank you for your review. We see it as a means to improve.
We have switched cleaning companies, so the house is now tidy and clean. All maintenance has been completed, with all doors serviced. The bedding was clean, but we are making the beds as close to bookings as possible to ensure it smells fresh and of Sta Soft. Wifi is on a 4 Meg uncapped line, so we recommend not connecting too many devices.
Kind regards,
Sune
Crous W - Nov 2021
Algehele gradering
Netjiese klein plekkie.
The Fountains 15 se terugvoer
Hi Crous,
Baie dankie vir jou resensie. Ons streef altyd na verbetering.
Groete,
Sune
Marie G - Jun 2021
Algehele gradering
Lekker.
The Fountains 15 se terugvoer
Hi Marie,
Baie dankie vir jou terugvoering. Ons waardeer dit opreg en kyk daarna om net te verbeter.
Groete,
Sune
Amanda P - Feb 2021
Algehele gradering
Stay was good. Couches not comfortable.
The Fountains 15 se terugvoer
Hi Amanda,
Thank you for your reply.
We have improved our cleaning. We now have WiFi as well as a Smart TV, allowing you to stream.
Kind regards,
Sune
Ilke M - Okt 2020
Algehele gradering
Time with family was amazing as expected, however can't truly say the same about the customer care.
Lees meerThe Fountains 15 se terugvoer
Hi Ilke,
Thank you for your review.
We make use of self-check-in with a key safe, so there's no need for agents to meet guests at the house. However, we are available should you need any assistance. We have improved on our cleaning service and the house has just been repainted.
Please do visit again to give a 5-star review.
Kind regards,
Sune
Surayda B - Sep 2020
Algehele gradering
Dit was fantasties.
The Fountains 15 se terugvoer
Hi Surayda,
Baie dankie vir jou mooi resensie. Kom kuier gerus weer by ons.
Groete,
Sune
Johann E - Aug 2020
Algehele gradering
Alles goed behalwe vir opwasseep en geen seep in badkamers. Geen braaitange of vurke.
The Fountains 15 se terugvoer
Hi Johan.
Dankie vir die review. Jy moes net laat weet het dan het ek vir julle gebring.
Pietie L - Aug 2020
Algehele gradering
Baie rustig en beskut.
The Fountains 15 se terugvoer
Hi Johanna,
Baie dankie vir jou resensie. Dit word opreg waardeer. Ons vra al die jare 'n skoonmaakfooi. Ongeag van hoe gaste die huis los, moet hy steeds skoongemaak word. Dit is die rede vir die skoonmaakfooi.
Groete,
Sune
Koos V - Feb 2020
Algehele gradering
Daar is nie eers waaiers in die kamers nie.
The Fountains 15 se terugvoer
We got no complaints from guests whilst in the house and we are just a phone call away. The TV is working 100% and there is 2 plugpoints in each bedroom behind the beds where the bedside lamps are plugged in. House was cleaned and checked before arrival. Guests should have notified us if they had any problems so that we could assist, but they did not do so. Instead wait a month to write a bad review.
Sonja P - Jan 2020
Algehele gradering
Lekker wegbreek.
The Fountains 15 se terugvoer
Hi Sonja,
Baie dankie vir jou resensie. Ons waardeer terugvoering.
Kom kuier gerus weer.
Groete,
Sune
Nicola B - Jan 2018
Algehele gradering
I am disappointed in this place.
The Fountains 15 se terugvoer
Hi Nicola,
Thank you for your review.
We have made improvements in all areas. Please do visit again to see how we have changed.
Kind regards,
Sune
Rozanne M - Okt 2017
Algehele gradering
Eetgerei en skoonmaak het werk nodig.
Lees meerThe Fountains 15 se terugvoer
Hi Rozanne,
Dit is nou al 7 jaar later. Ons het baie veranderinge aangebring.
Kom kuier gerus weer.
Groete,
Sune
Willemien O - Sep 2017
Algehele gradering
Fantasties.
The Fountains 15 se terugvoer
Hi Willemien,
Baie dankie vir jou resensie. Kom kuier gerus weer.
Groete,
Sune
Winifred T - Jul 2017
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam en die agent, Sune Kruger, was baie behulpsaam, baie dankie.
The Fountains 15 se terugvoer
Hi Winifred
Baie dankie vir die terugvoering. Dit was 'n plesier om julle daar te kon hê. Die huis was baie netjies gelos, baie dankie. Ons hoop om julle in die toekoms gou weer te sien.
Groete
Sune
Rudi L - Des 2016
Algehele gradering
Uiters teleurgesteld.
Lees meerThe Fountains 15 se terugvoer
Die gaste het net na hul aankoms my gekontak om te laat weet dat die yskas nie na wense is nie. Ek het onmiddellik 'n dame soontoe gestuur om te gaan kyk en dit reg te stel. Gaste het vir my gesê dat daar vrot vleis in die vrieskas was. Dit was nie so nie, want ek het persoonlik daardie yskas die Maandag afgeskakel om te ontvries aangesien hy baie vas gevries was. Hy kon wel bietjie benoud geruik het omdat hy toegestaan het vir 'n tydjie.
Die bedlampies het almal gloeilampe in gehad. Daar was wel 1 was geblaas het en hulle het hom omgeruil met 1 wat in 'n ander kamer was.
Hulle het my Saterdag weer gekontak om te sê dat hul nie gelukkig is met die skoonmaak van die huis nie. Ek het onmiddellik vir hul 'n dame gestuur wat vir die dag daar gaan skoonmaak het. Met ons aankoms was die gaste nie daar nie. Daar was geweldig baie skottelgoed vuil in die kombuis wat ons moes was en wegpak. My dame het die hele huis weer vir hulle skoongemaak. Ek het persoonlik gaan "opcheck" nadat sy daar was en die huis was skitterend skoon.
Die rusbank word met 'n kombers toegegooi, maar nie omdat hy stukkend is nie, maar wel omdat hy al so bietjie oud is nie nie so mooi lyk nie.
Ek het vir die gaste hulle R 400.00 skoonmaak fooi terugbetaal om te vergoed vir hul ongerief.
Ek het van my kant af alles in my vermoë gedoen om die situasie reg te stel. Hulle het 'n gratis skoonmaak die Saterdag gekry wat ek voel nie nodig was nie, want die huis was nie vuil nie, die yskas en vrieskas het net 'n benoude reuk gehad.
Ons het nog nie klagtes gekry dat die plek vuil was nie. Al ons ander gaste was nog gelukkig met die skoonheid van die huis.
Jacques B - Nov 2016
Algehele gradering
Kort.
The Fountains 15 se terugvoer
Hi Jacques,
Baie dankie vir jou resensie.
Tyd vir 'n vakansie dalk?
Ons het 'n nuwe TV asook WiFi. Het baie opgegradeer intussen.
Kom kuier gerus weer.
Groete,
Sune
Meryl L - Sep 2016
Algehele gradering
Our stay was awesome and Sune was very friendly and helpful.
The Fountains 15 se terugvoer
Hi Meryl,
Thank you for your review.
Please do come and visit again.
Kind regards,
Sune
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fountains-singel 15, Shelley Point, 7282, Wes-Kaap