The Frangipani Self-catering
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Lucinda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 46
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Andre V - Jun 2024
Algehele gradering
Dit was die kuier werd, regtig baie netjies skoon en alles wat ons benodig het.
The Frangipani Self-catering se terugvoer
Dankie vir die resensie, Andre. Ek sal wynglase koop en in die gastehuis sit.
Heinrich S - Mei 2024
Algehele gradering
Privaat, skoon en stil met alles wat jy nodig het.
Lizel V - Apr 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Sataish B - Apr 2024
Algehele gradering
Awesome place.
Tania V - Mrt 2024
Algehele gradering
Sal definitief weer daar bly.
Ane K - Mrt 2024
Algehele gradering
Clean, cozy and wanted to stay longer.
Bea C - Feb 2024
Algehele gradering
'n Huis weg van die huis!
Nichola A - Feb 2024
Algehele gradering
Love it.
Charmaine V - Feb 2024
Algehele gradering
Vriendelike gasvry personeel, fantasmagories, home away from home.
Nanieve O - Jan 2024
Algehele gradering
Wonderlike oornag!
Charlton J - Des 2023
Algehele gradering
Mooiste versteekte gem in George vir klein familie.
Nichola A - Des 2023
Algehele gradering
Lovely and on your own.
Ane N - Nov 2023
Algehele gradering
Baie skoon en netjies. Baie gerieflik vir troeteldiere en kinders. Vriendelike mense.
Stella V - Nov 2023
Algehele gradering
Baie vriendelike, bekwame en gasvrye diens.
Anzel V - Nov 2023
Algehele gradering
Heerlik gebly en alles was perfek.
Jessie W - Okt 2023
Algehele gradering
This is a neat apartment in the centre of George, with a good sized garden.
Lees meerMasodi D - Sep 2023
Algehele gradering
Ecstatic stay.
Tallies T - Sep 2023
Algehele gradering
Baie lekker plek.
Moin L - Aug 2023
Algehele gradering
Wonderful.
Brett T - Jul 2023
Algehele gradering
Thoroughly enjoyed our stay. Perfection!
Simphiwe N - Jun 2023
Algehele gradering
I would go back a hundred times.
Yolandi S - Jun 2023
Algehele gradering
Gerieflik en gemaklik.
Astrid A - Jun 2023
Algehele gradering
Was a pleasant stay with such warm hearted people.
Lindie G - Mei 2023
Algehele gradering
Gerieflik
Catherine B - Apr 2023
Algehele gradering
Gerieflik
Ansie V - Apr 2023
Algehele gradering
Baie netjies en lekker ruim!
Anel P - Apr 2023
Algehele gradering
Amazing! Baie skoon en netjies, als wat ons nodig gehad het en meer.
Ravial A - Mrt 2023
Algehele gradering
Beste rusplekkie.
Anja C - Jan 2023
Algehele gradering
Ten volle toegerus en veilig, voel soos huis, met uitstekende gasvrou, eie tuin! Dit is regtig waarde vir geld verblyf, alles is perfek, my eerste keuse verblyf in toekoms!
Yossi N - Jan 2023
Algehele gradering
Definitely recommend.
Peter T - Jan 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik. "Home away from home".
Simoné V - Des 2022
Algehele gradering
Gerieflik.
Henry S - Nov 2022
Algehele gradering
Was baie aangenaam.
Petro F - Okt 2022
Algehele gradering
Jou huis weg van die huis.
Courtney A - Okt 2022
Algehele gradering
Amazing.
Maggie E - Okt 2022
Algehele gradering
Beautiful place.
Christiaan G - Okt 2022
Algehele gradering
Skoon en gerieflike oorblyf met gasvrye en behulpsame eienares.
Louw B - Jan 2022
Algehele gradering
Goed toegerus.
Marlene P - Jan 2022
Algehele gradering
Wonderlik!
Lydia C - Jan 2022
Algehele gradering
Top gehalte verblyf!
The Frangipani Self-catering se terugvoer
Baie dankie vir die ondersteuning en die mooi resensie. Groete
Samantha A - Jan 2022
Algehele gradering
Wonderful.
Douwlina S - Des 2021
Algehele gradering
Slegs vir een nag oorgebly.
Chris L - Aug 2021
Algehele gradering
Modern, clean and friendly.
Marcel L - Jul 2021
Algehele gradering
Skoon, netjies, gemaklik en bekostigbaar.
Maricke D - Mei 2021
Algehele gradering
Perfekte oornagverblyf.
Elvida C - Mei 2021
Algehele gradering
Fantastiese kuiertjie.
The Frangipani Self-catering se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie. Groete
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mitchellstraat 24, George Suid, George, 6529, Wes-Kaap