Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Gallery Lounge

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Vidette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 10 resensies vir The Gallery Lounge
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Abednego B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abednego B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great.

We had a nice stay, we had a warm welcome, and we were taken good care of.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christina L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christina L
Gesin met tieners

Netjies.

Als wat jy nodig het was daar, ligging en prys uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja J
Gesin met tieners

Pragtige plek, ideaal geleë naby universiteit en winkels.

Sal enige tyd The Gallery Lounge aanbeveel, pragtige plek met hope spasie. Diens is baie goed, hulle sal ons beslis weer sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philip S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Philip S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens, lekker gebly.

Goeie gasvryheid. Kamer was gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindi D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindi D
Saam met vriende

Vriendelike ontvangs, baie behulpsaam met enige versoeke.

Pragtige en skoon kamers. Sal definitief weer van hulle gebruik maak!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jessica B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jessica B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Would happily stay there again.

We booked our stay and there was a booking issue (which isn't the first time this has happened), but they, The Gallery Lounge, happily changed it to the place that was actually booked. The garden cottage was such a cute little place. You could see that they took their time making it what it is now. I like the attention to detail, like the heated blanket and heater they put in the room. It was a nice touch. We only stayed there one night, but would happily stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annemieke P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemieke P
Saam met vriende

Voel soos "tuis" op 'n ander dorp.

Kan hulle definitief aanbeveel! Vriendelik, gasvry en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liselle D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Liselle D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Werk vir 'n vinnige oorslaap. Maar sal nie langer as 1 nag daar bly nie.

Die gastehuis maak nie voorsiening vir kragonderbrekings nie. Daar was geen krag die oggend toe ons wakker word nie en ons kon dus nie koffie maak nie. Ek kon ook nie my hare versorg nie, en ek het 'n vergadering gehad daardie dag wat ek moes bywoon. Die kragonderbrekingrooster is nie beskikbaar gemaak nie en ons was dus onvoorbereid gewees. Ek wil voorstel dat gastehuise aangedui word wat wel voorsiening maak vir kragonderbrekings. Mens het nodig om dit te weet veral as jy vergaderings/funksies het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Gallery Lounge se terugvoer

Geagte Liselle,

Ons waardeer u terugvoer met betrekking tot u onlangse ervaring in ons Rose-kothuis. Ons bied ons opregte verskoning aan vir die ongerief wat u ondervind het as gevolg van die kragonderbreking en die feit dat die kothuis nie voorsien was van die kragopwekker se krag nie.
Ons span werk hard daaraan om hierdie situasie te verbeter deurmiddel van langtermyn solar beplanning en ons verseker u dat ons stappe sal onderneem sodat die Rose-kothuis in die toekoms wel van krag voorsien sal word gedurende kragonderbrekings.

Ons is bewus van die belangrikheid van 'n ononderbroke en gerieflike verblyfervaring en ons is vasbeslote om hierdie aspek te verbeter. Ons waardeer u geduld en begrip terwyl ons aan hierdie saak werk.
Ons hoop dat u ons 'n geleentheid sal gee om u beter van diens te kan voorsien en om u verblyf by Die Gallery Lounge in die toekoms te verbeter.

Vriendelike Groete,
The Gallery Lounge Span

The Gallery Lounge
Pieter K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gawe mense.

Plek het nog baie meer potensiaal. Buite-area het aandag nodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Gallery Lounge se terugvoer

Geagte Pieter,

Baie dankie vir u waardevolle terugvoer oor ons gastehuis. Ons waardeer u opmerkings oor die buite-area en erken dat daar nog potensiaal is om dit te verbeter.

Ons wil graag laat weet dat ons intussen 'n voltydse werker aangestel het om aandag te gee aan die buite-area, en ons opgewonde oor die vordering. Dit sluit in die onderhoud en verbetering van die eksterne areas van ons gebou. Ons verstaan die belangrikheid van die styl van die ou geboude Franse styl.

Ons is toegewyd om u 'n aangename en unieke ervaring te bied by Die Gallery Lounge en ons waardeer die geleentheid om ons fasiliteite te verbeter. U terugvoer is van onskatbare waarde vir ons en ons sal dit gebruik om voortdurend ons diens aan te pas en te verbeter.

Ons sien uit daarna om u weer te verwelkom en u die verbeteringe te wys.

Vriendelike Groete,
Die Gallery Lounge Span

The Gallery Lounge
Connie L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Connie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was min daar maar rustig.

Kritiese gaste sou dalk gekla het want hulle is nog aan die restoureer en daarom verstaan ons dat dit net kan verbeter soos tyd verloop. Tuin is pragtig en goed versorg. Geboue het regtig karakter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Gallery Lounge se terugvoer

Geagte Connie,

Baie dankie vir u eerlike terugvoer oor u onlangse verblyf by Die Gallery Lounge. Ons waardeer u begrip en verskoning vir enige ongerief wat u dalk ondervind het as gevolg van restourasieprojekte, dit is darm afgehandel nou.

Ons is verheug om te hoor dat u die pragtige en goed versorgde tuin waardeer het. Dit is ons doel om 'n aangename en rustige omgewing te skep vir ons gaste om van te geniet. Ons is ook verheug dat u die karakter en uniekheid van ons geboue waardeer het. Dit is vir ons belangrik om die geskiedenis en karakter van ons gastehuis te behou en dit deel te maak van die totale ervaring vir ons gaste.

Ons neem u terugvoer ter harte en sal voortgaan om ons fasiliteite te verbeter en te ontwikkel. Ons hoop dat u weer 'n besoek sal kom aflê en die verbeteringe sal waardeer.

Baie dankie vir u ondersteuning en vir die geleentheid om u te akkommodeer.

Vriendelike Groete,
Die Gallery Lounge Span

The Gallery Lounge
Vanaf
R899
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R899
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R899
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 58 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Makoustraat 2, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8bd8b6ddc86eb098ee364091a3b2dec0c959abce3472b5100630f6291a8bdb17d14583292a584290524995f6e6b6b9556697?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R899 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 2 Makou Street Potchefstroom 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.6809741 27.1046667
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem