The Gallery Studio Apartment
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Graystraat 8, The Gallery 110, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Gallery Studio Apartment is 'n moderne dog knus selfsorg-atlejeewoonstel in Knysna. Dit bied slaapplek aan 2 gaste.
Die oopplanwoonstel het lugversorging, 'n gemaklike koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuisie is met 'n induksiestoof, yskas-vrieskas, ketel, mikrogolf en alle nodige eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n etenstafel vir 2 gaste, 'n gemaklike rusbank en 'n sonnige balkon.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die ateljee is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers op soek na gerieflike verblyf.
Slaapplek
’n Bespreking by The Gallery Studio Apartment sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.2/5
LaDonna Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 1
Maande gelys 11
Ligging
- Graystraat 8, The Gallery 110, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Knysna SSB Knysna Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Graystraat 8, The Gallery 110, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom