The Golf Lodge B&B
Opsomming van Resensie
Rache V - Jan 2020
Gemiddeld
Wonderlike diens na 'n vermoënde rit.
The Golf Lodge B&B's terugvoer
Hello Rache,
Was so lekker om julle hier te hê! Dit was net 'n plesier gewees! Hoop om jou weer hier te verwelkom!
Hanli
Andries V - Jan 2019
Gemiddeld
Laaste-minuut-bespreking, baie tegemoetkomend en netjies.
The Golf Lodge B&B's terugvoer
Beste Andries,
Baie baie dankie vir die wonderlike terugvoer, ons waardeer dit opreg! Indien daar enige iets is waarop ons nog kan verbeter neem asseblief die vrymoedigheid om my te laat weet. Hoop om julle weer hier te verwelkom!
Groete en 'n wonderlike dag vir jou!
Hanli
Adriaan Pieter V - Jan 2019
Gemiddeld
Alle geriewe is daar en dit werk.
The Golf Lodge B&B's terugvoer
Baie, baie dankie vir die wonderlike terugvoer, ons waardeer dit opreg! Laat ons seblief weet indien daar enige voorstelle is waar ons nog kan werk om julle volgende verblyf nog meer genotvol te maak.
Hoop om julle gou weer te sien!
Groete
Hanli
Dave R - Nov 2018
Gemiddeld
Dit was 'n baie gerieflike B&B vir ons besoek aan die Alexandria-bos. 'n Ideale stop tussen Port Alfred en Addo Olifantpark.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
We found this a very convenient B&B for our visit to the Alexandria Forest. An ideal stopover between Port Alfred and Addo Elephant National Park.
The Golf Lodge B&B is an ideal stopover when investigating this part of our country. The owner was professional and ready to help in any way needed. The facilities were clean and the linen was crisp. We enjoyed our short time there.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
The Golf Lodge B&B's terugvoer
Dear Dave,
Thank you so much for the kind words, I really appreciate it a lot. Hope you enjoyed your walk and stay at Addo. Hope to see again soon.
Best wishes,
Hanli
Monica D - Okt 2018
Gemiddeld
Wonderlik.
The Golf Lodge B&B's terugvoer
Baie, baie dankie Monica. Ek waardeer dit so baie. Kom kuier gou weer.
Hanli
- Kapasiteit: 22 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Martha Oosthuizen-straat 1293, Alexandria, 6585, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom