LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Green Gecko | LekkeSlaap
+5

The Green Gecko

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Brandstraat 65, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (vir 3 persone)

Beskrywing

The Green Gecko is in Strand geleë en dit bied gehalteverblyf wat ideaal is vir 'n paartjie met 'n jong kind of vir 'n sakereisiger. Dit is naby al die nodige geriewe, wat winkels en restaurante insluit, en is ook naby die strand en hoofpaaie.

Die woonstel is op 'n woonerf geleë en het 'n privaat ingang, 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplankombuis is toegerus met alles wat jy sal nodig hê vir sorgelose selfsorgverblyf, soos 'n stoof, yskas-vrieskas, 'n mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Die sitarea het gemaklike sitplek op 'n enkelslaapbank wat ook kan dien as slaapplek vir 'n kind.

Daar is ook 'n braai-area en stoepmeubels buite.

Gaste het toegang tot gratis WiFi gedurende hul verblyf en daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Dit is net 5 km vanaf Somerset Mall en omliggende wynplase.

Slaapplek

’n Bespreking by The Green Gecko sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 40 resensies vir The Green Gecko
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Brandstraat 65, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Green Gecko het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (vir 3 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 3 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Brandstraat 65, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUSgZnipKXHVXh0EkGY3vN4gJ48bT53ACnE2zYzk5sWJMZ1SQ40?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750  per nag (vir 3 persone) 40 5 1 5 65 Brand Street Strand 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -34.1058392 18.8250556
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!