LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Green Gecko | LekkeSlaap
+5

The Green Gecko

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 40 resensies vir The Green Gecko
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Janine M - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Janine M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome verblyf! Netjies en stil.

Sal The Green Gecko hoogs aanbeveel.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Awesome stay! Neat and quiet.

Would highly recommend The Green Gecko.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Gerry J - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerry J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely.

See stars.

Tracey L - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey L
Saam met vriende

Oornag, na 'n lekker verjaarsdagkuier.

Dit is net veiliger en met curfew wat dit moeilik maak, indien jy ver moet kuier, is dit ideaal om by so 'n netjiese en veilige plekkie te oornag.

Lihle B - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lihle B
Saam met vriende

Most comfortable, will most definitely go there again!

Chaniti what a great service thank you so much I enjoyed my stay. Danie was the best most friendly person.

Carla H - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

The lady of the house was very very sweet.

Erna J - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna J
Saam met eggenoot / lewensmaat

We enjoyed a lovely one-night stay in this beautiful, creatively decorated space in a quiet neighbourhood.

Beautiful place, ideal for a weekend break-away, or a longer holiday.

Tamsen D - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tamsen D
Gesin met klein kinders

Die beste vakansiehuis.

Stylvol, skoon en veilig.

The Green Gecko's terugvoer

Baie dankie Tamsen. Kom kuier asseblief weer.

The Green Gecko
Jodene M - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jodene M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peace and quiet.

Really enjoyed our stay at the Green Gecko. The place was clean and had everything we needed for a nice relaying weekend.

Brendan J - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brendan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik diens, altyd bereid om uit te help. Goeie veiligheid.

Sal die ekstra myl stap waar dit nodig is om uit te help. Baie dankie Chaniti.

Brendan J - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brendan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik diens, altyd bereid om uit te help. Goeie veiligheid.

Altyd beskikbaar. Naby aan die see en gerieflik naby aan verbruikerswinkels.

Alet R - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles onder een dak met veilige parkering!

Lekker sentraal geleë.

Lawrence O - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Lawrence O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig en stil plekkie. Baie netjies.

Plekkie het alles wat ons nodig gehad. Sal beslis weer kom.

Tracey F - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey F
Saam met vriende

Peaceful and very relaxing.

It was my second time there and I still love it. Thank you for allowing us to come again. Definitely won't be my last time.

The Green Gecko's terugvoer

Thank you Tracey. What a pleasure to have you there. Please visit again soon.

The Green Gecko
Barend D - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gemaklike plekkie en vriendelike diens.

Veilige parkering en woonstel, baie lekker gebly.

The Green Gecko's terugvoer

Dankie Barend. Kom kuier weer.

The Green Gecko
Robert G - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was net wat ons nodig gehad het, 'n aangename slaapplek terwyl ons op 'n konferensie in Somerset-Wes was.

Was nogal warm, maar ons is dadelik van 2 waaiers voorsien. Altyd iemand wat naby is om elke vraag te beantwoord. Baie dankie.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Was just what we needed, a pleasant place to sleep while we were at a conference in Somerset West.

Was rather hot, but we were instantly supplied with 2 fans. Always someone close at hand to answer our every question.Thank you.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Janel V - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janel V

Dit was 'n fantastiese verblyf met die vriendelikste ontvangs.

Baie dankie vir 'n baie lekker plek om oor te bly. Dit is pragtig, skoon, toegerus met alles wat jy nodig het. Baie dankie vir die vriendelik ontvangs, ons het veilig gevoel, julle was tops.

The Green Gecko's terugvoer

Dankie Janel. Dit was so lekker om julle te ontvang. Kom kuier weer.

The Green Gecko
Pg D - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pg D
Besigheidsreis

Gerieflik en netjies.

Netjiese akkommodasie, sentraal geleë.

The Green Gecko's terugvoer

Dankie Petrus. Kom gerus weer.

The Green Gecko
Rochelle F - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rochelle F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en gemaklik.

Baie private en netjies, skoon plek.

The Green Gecko's terugvoer

Dankie Rochelle. Baie bly julle het lekker kuier.

The Green Gecko
Ghillian F - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ghillian F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het die kuier baie geniet.

Die plekkie was baie gerieflik toegerus met al die noodsaaklikhede. Die gasvrou, Chaniti, was baie vriendelik en behulpsaam.

Emerson S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emerson S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Neat, safe and tastefully decorated.

Great hosts, safe, neat, clean and tastefully decorated. Green Gecko was perfect for the three of us ─ my wife, 11 year old son and I.

The Green Gecko's terugvoer

Thank you Emerson. Hope you visit again in future. Safe travels home.

The Green Gecko
Ina V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam!

Ons het verskriklik lekker gebly. Dit is so 'n rustige omgewing. Alles is so gerieflik, skoon en netjies. Chaniti en Ryno het ons baie welkom laat voel. Ek sal dit vir seker aanbeveel!

Percy D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Percy D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste naweek ooit.

Dit was die beste naweek sal beslis weer daar wil kuier als was net perfek.

Peter M - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Peter M
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a great stay, and all the attributes received 99% only because nothing is perfect.

Green Gecko was a great stay over for us, with all the facilities that we required, as indicated by our ratings. We'll be back.

Marli B - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marli B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam en netjies!

Vandat ons by Green Gecko gestop het, het ons dadelik welkom gevoel. Chaniti het vir ons die oulike plekkie gewys en al die sleutels oorhandig. Ons kar het veilig onder 'n dak parkeer agter 'n garagedeur by ons voordeur. Ons het die lekkerste braai-area gehad en dit het werklik soos vakansie gevoel. Alles is baie skoon en op hul plek.

The Green Gecko's terugvoer

Baie dankie Marli.

The Green Gecko
Natasha B - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Natasha B
Saam met vriende

Awesome.

Lekker gekuier, was net te kort!

Jannie L - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie L
Enkelreisiger

Perfek.

Absoluut perfek. Sal enige tyd weer daar bly!

Marietjie D - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie D
Gesin met klein kinders

Oulike plekkie.

Skoon en volledig, ideaal vir kort wegbreek.

Rayleen A - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rayleen A
Gesin met klein kinders

Very comfortable stay.

Warm and homely feel. Great place.

Nicolaus D - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolaus D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Prakties en baie gemaklike blyplekkie.

Sal vir seker weer daar wil aanklop as ek weer in die omgewing is.

Lydia M - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely place, perfect for our needs.

Lovely place and what we needed.

Brink V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brink V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was presies wat ons wou gehad het!

Green Gecko is 'n lekker plekkie, lekker veilig en lyk of mens lekker kan braai daar. Ek het ongelukkig nie baie tyd daar spandeer nie, want ek het 'n ete aan gehad die aand, maar die tydjie wat ons daar spandeer het was awesome.

Chris T - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker.

Wat 'n ongelooflikke stukkie juweel. So kunstig en pragtig ingerig.

The Green Gecko's terugvoer

Baie dankie.

The Green Gecko
Cherie E - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en mense was baie vriendelik en behulpsaam.

Sien sterre.

Hennie S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie S
Gesin met tieners

Gemaklike, bekostigbare verblyf.

Baie lekker, bekostigbare verblyf. Vriendelike ontvang. Baie netjies. Ons sal graag weer daar oorbly.

Nathalie H - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nathalie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek!

Alles wat jy nodig het en meer.

Gerhard R - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename skoon en gerieflike verblyf baie sentraal geleë.

Ons is vriendelik deur die gasvrou ontvang. Ons was verras met die plekkie wat prakties uitgelê is en alle moontlike geriewe bied vir 'n aangename verblyf. Ons sal beslis weer by die Green Gecko oorbly wanneer ons Kaap toe reis.

Sharifa N - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sharifa N

Heerlike bly!

Dit was 'n huislike plekkie, baie netjies en geen tekorte nie. Ek beveel dit aan vir 2 persone. Baie dankie!

Delano H - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Delano H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie snoesig en goed vir 'n wegbreek.

Dit was 'n baie aangename plekkie en sal enige tyd weer daar slaap.

Shawn F - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shawn F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant and very comfortable.

Very accommodating, enjoyed our stay and will definitely use again in the future.

Andrew W - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Werklikwaar gasvry, skoon, professioneel.

Baie vriendelike verwelkoming. Lekker privaat en naby aan alles. Sal definitief weer daar bly.

Vanaf R750
per nag (vir 3 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 3 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 3 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Brandstraat 65, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUSgZnipKXHVXh0EkGY3vN4gJ48bT53ACnE2zYzk5sWJMZ1SQ40?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750  per nag (vir 3 persone) 40 5 1 5 65 Brand Street Strand 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -34.1058392 18.8250556
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!