LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+13
Selfsorg in Lochnerhof

The Green Gecko



3 gaste

1 slaapkamer

2 beddens

1 badkamer

  • 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 65 Brand Street, Strand, 7140, Wes-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

The Green Gecko is in Strand geleë en dit bied gehalteverblyf wat ideaal is vir 'n paartjie met 'n jong kind of vir 'n sakereisiger. Dit is naby al die nodige geriewe, wat winkels en restaurante insluit, en is ook naby die strand en hoofpaaie.

Die woonstel is op 'n woonerf geleë en het 'n privaat ingang, 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplankombuis is toegerus met alles wat jy sal nodig hê vir sorgelose selfsorgverblyf, soos 'n stoof, yskas-vrieskas, 'n mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Die sitarea het gemaklike sitplek op 'n enkelslaapbank wat ook kan dien as slaapplek vir 'n kind.

Daar is ook 'n braai-area en stoepmeubels buite.

Gaste het toegang tot gratis WiFi gedurende hul verblyf en daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Dit is net 5 km vanaf Somerset Mall en omliggende wynplase.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Verwarmer
DStv
Braai
Badhanddoeke
Haardroër

Kamer-opset

Slaapplek vir 3 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank


Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 190 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Daniel L
Saam met lewensmaat
5.0
Tevrede. Ons het baie lekker gekuier en het tuis gevoel.
Apr 2026
Jody M
Saam met lewensmaat
5.0
Calming and quiet. Nothing short of amazing. Wanted a quiet weekend with my partner and that's exactly what we got at the Green Gecko. ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2026
Martha Maria V
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties ontspan en gerus. Heerlike plekkie en waarde vir geld. Privaat en veilig. En lekker cosy.
Feb 2026
Etienne G
5.0
Nice proper cottage with a good location. Perfect, 10/10. The place is very cute, very spacious, has all the amenities you need, and ev...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2026
Johan D
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het baie lekker by Green Gecko gebly! Ons was baie vriendelik ontvang deur die gasheer! The Green Gecko is 'n wonderlike plekkie, so oulik, en jou...
Sien meer
Des 2025

4.8/ 5

Gebaseer op 190 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Daniel L
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Tevrede. Ons het baie lekker gekuier en het tuis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jody M
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Calming and quiet. Nothing short of amazing. Wanted a quiet weekend with my partner and that's exactly what we got at the Green Gecko. Definitely recommend it for couples.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martha Maria V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Fantasties ontspan en gerus. Heerlike plekkie en waarde vir geld. Privaat en veilig. En lekker cosy.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Etienne G
Kort verblyf
5.0
Feb 2026

Nice proper cottage with a good location. Perfect, 10/10. The place is very cute, very spacious, has all the amenities you need, and even more. I could easily have stayed here much longer. The cottage is very private, with its own entrance. It is very safe and convenient; garage parking was a massive plus. One could also walk to the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan D
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Ons het baie lekker by Green Gecko gebly! Ons was baie vriendelik ontvang deur die gasheer! The Green Gecko is 'n wonderlike plekkie, so oulik, en jou motor is veilig onder dak binne motorhuis. Die Green Gecko sal ek absoluut kan aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Piet R
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2026

Rustic. Mooi. Gasvry. Netjies. Was baie lekker. Rustic en gasvry. Die eienaar was regtig om ons te help al het ons laat aangekom. Netjies. Schoon. En lekker koffie en beskuit met ordentlike koffiebekers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolene C
Kort verblyf
4.8
Feb 2026

Rus vir 'n besige moeder. Ek het niks benodig buite wat die eenheid my gebied het nie. Sal beslis weer van die plek gebruik maak wanneer ek weer verblyf daar nodig het.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henco L
1 nag ⋅ Besigheidsreis
4.8
Feb 2026

Great value for money. Very nice place, great area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlton S
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
4.6
Feb 2026

Besonders. Ons verblyf was baie lekker.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rolene C
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2026

Relaxed and peaceful. The best place to relax and just bond with your partner.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Chaniti Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 190

Op LekkeSlaap 8 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

Gaste dink The Green Gecko het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Spaar op jou verblyf

Kyk ’n bietjie watter spesiale aanbiedinge by dié blyplek beskikbaar is.

15% AF!
Rewards
Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
10% AF!
Rewards
Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 19:00
Uitklok Voor 10:00
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R850
per nag, vir 3 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 3 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R850
per nag, vir 3 mense
Bespreek

65 Brand Street, Strand, 7140, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUSgZnipKXHVXh0EkGY3vN4gJ48bT53ACnE2zYzk5sWJMZ1SQ40?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 3 mense 190 5 1 5 65 Brand Street Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1058392 18.8250556
Soek in 'n groter streek