The Habit Cottages
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Tharina Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 35
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Nafeesa A - Nov 2023
Algehele gradering
Very relaxing.
Jakes J - Des 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld - beslis nie.
Ilze L - Aug 2022
Algehele gradering
Baie vriendelike personeel en netjiese plek met als wat jy benodig. Ons het nou slegs net 1 aand hier geslaap vir die interskole. En Worcester kan koud raak, maar dit het als om jou warm te hou, veral die warm persoonlikheid van almal wat daar werk.
Herman B - Aug 2022
Algehele gradering
Tweede jaar dat ons daar oornag, sal vir seker weer, gemaklik en vriendelike diens.
Amelia D - Apr 2022
Algehele gradering
Dit was lekker en skoon hulle het elke dag kom skoonmaak ook.
Rudolph John L - Des 2021
Algehele gradering
Heerlik, vriendelik.
Anonieme gas - Des 2021
Algehele gradering
Malinda K - Des 2021
Algehele gradering
Skoon en netjiese verblyf.
Sarie V - Nov 2021
Algehele gradering
Gerieflike blyplek.
Daphne E - Okt 2021
Algehele gradering
Ons kuier kon beter wees!
Helga H - Aug 2021
Algehele gradering
My kuier was regtig so, so lekker! Net bietjie kort, maar dit gebeur mos as 'n mens met familie en vriende is.
The Habit Cottages se terugvoer
Ons is baie bly u het die verblyf bier by The Habit Guesthouse geniet.
Hoop om u gou weer te sien.
Vriendelike Groete
The Habit Guesthouse
Anel R - Mei 2021
Algehele gradering
Heerlik en gerieflik!
Tertia W - Jan 2021
Algehele gradering
Wat 'n heerlike, rustige naweek weg van die stad af!
Nolusindiso G - Des 2020
Algehele gradering
Refreshing, amazing, relaxing, it was a great experience.
Ilze O - Nov 2020
Algehele gradering
Baie gerieflike oornag verblyf met alles wat jy nodig het!
Tilana V - Nov 2020
Algehele gradering
'n Juweel in Worcester!
- Kapasiteit: 19 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Porterstraat 6, Worcester, 6850, Wes-Kaap