Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Happy Cactus

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grysboklaan 10, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 514 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

The Happy Cactus is in die ou deel van Yzerfontein, naby die strand, restaurante en winkels, geleë en word deur fynbos omring. Die huis bied slaapplek aan 12 gaste en beskik oor 6 slaapkamers.

Daar is 4 slaapkamers op die eerste verdieping waarvan 3 koningingrootte-beddens het en die hoofslaapkamer 'n koninggrootte-bed en 'n balkon het. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, en gaste in
die ander 3 slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort. Op die grondverdieping is 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens en 'n aparte badkamer met 'n stort het.

Verder is daar 'n groot oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea wat na 'n stoep met 'n fynbos-uitsig lei. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond, ketel, skottelgoedwasser en 'n sapmaker toegerus. Die leefarea het 'n tafel en stoele en ander geriewe sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, 'n DVD- en CD-speler en 'n binne- en buitebraai in. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by The Happy Cactus sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Mariaan Geverifieer

Eiendomme 41

Resensies 323

Jaar gelys 11

Ligging

  • Grysboklaan 10, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 514
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R5 514
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grysboklaan 10, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd0e5d84cf2a5d74cd13e6d44ec967ca93f6cf234fc0d111acb01874e237c68d69f480bab88202fe1aedbca94453b1625c3e5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 514 per nag (plek vir 12) 10 Grysbok Avenue Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -33.339629326432 18.16670004108
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem