Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Hermanus House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2de Straat 14, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 300 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

The Hermanus House is ‘n lieflike vakansiehuis in Voëlklip in Hermanus en bied gerieflike, ruim selfsorgverblyf aan ‘n gesin van 6 of ‘n groep vriende.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het ‘n koninggrootte-bed en ‘n en suite-badkamer met ‘n stort, toilet en ‘n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het ‘n koningingrootte-bed. Die gaste in hierdie slaapkamers deel 2 badkamers waarvan elkeen ‘n stort en ‘n bad het.

Die oopplan-kombuis vorm deel van die leefarea en is met ‘n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, skottelgoedwasser, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook ‘n etenstafel en ‘n toonbank met sitplek in die kombuis. Die leefarea het ‘n TV, gemaklike sitplek en ‘n skuifdeur wat na die groot agtertuin lei.

Daar is ook gratis WiFi, onderdak-parkeerplek en ‘n braai-area met meubels in die tuin.

Slaapplek

’n Bespreking by The Hermanus House sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir The Hermanus House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Margie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 1

Ligging

  • 2de Straat 14, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Hermanus House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2de Straat 14, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaba5f0eb82fa0de36ee604c13b1f9d7b618255f81a965002f76c7c5e20bc2b07b3b4ad47a840e9d558da60a5d1b63d4f972b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 14 Second Street Voëlklip 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.4009034 19.2740346
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem