Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Babs Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 34
Op LekkeSlaap 15 jaar
Opsomming van Resensie
Deon S - Feb 2024
Algehele gradering
Baie vuil, geen warm water a.g.v. geen gas, en toe battery pap en rondskuif.
The Hexagon Guesthouse & Wildlife Conservation se terugvoer
Goeie dag Deon, ek is vreeslik jammer om te hoor dat jy ongelukkig was. Onthou asb. dat ons vooraf per WhatsApp gesels het en dat ons u in kennis gestel het dat etes vooraf gereël kan word. Die eenheid wat u bespreek het, moes ons eintlik net die gas omruil, maar omdat dit ons fout was het ek die groter eenheid vir u gegee teen geen ekstra kostes vir u nie. Soos geadverteer op die LekkeSlaap-platform, word daardie eenhede nie daagliks skoon gemaak nie. Daar is alles om self skoon te maak. Ons het ook tans vooraf verduidelik dat gedurende loadshedding het ons ligte maar ongelukkig nie warm water nie. Weereens, dankie vir u terugvoering.
Lex K - Mei 2023
Algehele gradering
Rustig en vreedsaam.
The Hexagon Guesthouse & Wildlife Conservation se terugvoer
Baie dankie Lex, was aangenaam om jul te akkommodeer. Hoop jul geniet die res van jul vakansie.
Jané B - Okt 2022
Algehele gradering
Relaxing break away from town.
Kirsty F - Jun 2022
Algehele gradering
We stayed for Kirkwood Festival, for work, for 3 nights.
Lees meerLeinadu A - Feb 2022
Algehele gradering
Absoluut gepas vir 'n breuk vir iemand wat nie ver wil reis nie.
Derrick J - Feb 2022
Algehele gradering
Dit was baie lekker en dit is net iets anders van ander plekke.
Sandra G - Feb 2021
Algehele gradering
Was nie baie tevrede want advertensie se ontbyt ingesluit. Kon net 1 ontbyt kry in die 3 dae.
Clive G - Jan 2021
Algehele gradering
It was pleasant.
The Hexagon Guesthouse & Wildlife Conservation se terugvoer
Thank you for the review. Sorry to hear about the shower only now, would have sorted it out for you immediately.
Cronje M - Mrt 2019
Algehele gradering
The people were very friendly and very helpful, outside view was beautiful.
Piet P - Des 2018
Algehele gradering
Plaas stil.
Elza L - Sep 2018
Algehele gradering
Goed.
Chantelle J - Sep 2018
Algehele gradering
Vriendelike, gasvrye mense.
Fragrance J - Mei 2018
Algehele gradering
Power.
Barney D - Okt 2017
Algehele gradering
Netjies en rustig.
Wynand V - Mrt 2016
Algehele gradering
Dis in 'n mooi omgewing en het 'n sentrale ligging vir al die aktiwiteite in en om Addo.
Suzanne S - Des 2015
Algehele gradering
Vriendelike en gasvrye mense.
Lees meerLirschia V - Sep 2015
Algehele gradering
Wonderlike akkommodasie. Alles altyd in plek en hulle weet verseker wat kliëntediens is.
Francois D - Apr 2015
Algehele gradering
Oornag op vakansie toer
Heyns V - Jan 2015
Algehele gradering
Very nice
Alma V - Jul 2014
Algehele gradering
Excellent
Martie B - Apr 2014
Algehele gradering
Die tydjie by The Hexagon was vreeslik lekker, sal dit definitief aanbeveel.
Chantelle F - Apr 2014
Algehele gradering
Baie lekker gebly!
Louise V - Feb 2014
Algehele gradering
Heerlik!
Nicoleen M - Des 2013
Algehele gradering
It was a wonderful break!
Ellen R - Des 2013
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly. Die kamer en badkamer is baie netjies.
Runki M - Sep 2013
Algehele gradering
The Hexagon is a place to go especially for newly weds,camping,team-building,weddings
Rene B - Sep 2013
Algehele gradering
Skoon, netjies en stil!
Hannes K - Aug 2013
Algehele gradering
Baie lekker, rustig en skoon. Eienaars baie vriendelik.
Theresa L - Aug 2013
Algehele gradering
Lovely stay, will recommend to friends and family.
Adriaan N - Jul 2013
Algehele gradering
Puik.
Alex D - Feb 2013
Algehele gradering
Friendly host
Jan D - Jul 2011
Algehele gradering
Nice views but facilities aren't top notch - all in all an average stay - decent for a stop-over
Kassie K - Des 2010
Algehele gradering
Very nice
- Kapasiteit: 26 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Longwood, Amanzi, Uitenhage, 6230, Oos-Kaap